KULTUUR

KULTUUR KOÖRDINEERDER

Mari Weber
Me. Mari Weber

Merensky redenaars maak stem dik

Gepubliseer op
Die semi-finale rondte van die ATKV-redenaars het op 10 Junie te Curro Heuwelkruin plaasgevind. Elf van Hoërskool Merensky se redenaars het gekwalifiseer om hieraan deel te neem. Stefan Corbett (graad 9) slaag daarin om deur te dring na die finale rondte wat op 12 Augustus te Buffelspoort plaasvind. Hy het deelgeneem in die kategorie Afrikaans…
Kategorie(e): ATKV-Redenaars, Kultuur

Nog ‘n eerste vir Merensky

Gepubliseer op
Na maande se droom, beplanning en onvermoeide ywer is Plasieland se eie aanlyn radiostasie, Radio Merensky, uiteindelik op Dinsdag, 7 Junie 2016, van stapel gestuur. Verskeie rolspelers en hoofborge, naamlik mnr. George Lourens (versekeringsmakelaar) en Wimpie Knoetze van Letaba Wireless, het gesellig verkeer buite die nuwe studio. Omroepers, mnre. Magnus Steyn jnr. en Louis Fourie,…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Plasie opedag breek rekords

Gepubliseer op
‘n Rekordgetal voornemende Plasies en belangstellende ouers het op Vrydag, 10 Junie 2016, ‘n unieke opedag by Hoërskool Merensky bygewoon. Die tema van ‘n 80-jaar partytjie het gesorg vir ‘n vrolike, uitbundige atmosfeer. Perderuiters het gaste op die pawiljoen in Plasiestyl verwelkom, waarna man en muis die skoolsaal om feestelike partytjietafels volgepak het. ‘n Dinamiese…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Merensky muso presteer

Gepubliseer op
Angie Nel, talentvolle pianis van Hoërskool Merensky het aan die South African Championships of the Performing Arts in Johannesburg deelgeneem. Sy het vier klaviersolo’s, in verskeie kategorieë, gelewer en is beloon met een silwer en drie goue medaljes.
Kategorie(e): Kultuur, MDDK

Exciting talent pops up

Gepubliseer op
The annual Pop-ups talent show at Merensky High School was once again a roaring success. On Wednesday, 11 May, no less than twenty seven top class items competed in eleven categories. The brilliant hosts, Elzette van Dyk and Chris Bill, had the audience in stitches with their quips and jokes. In the vocal section, Lize…
Kategorie(e): Kultuur, MDDK

ATKV-Redenaars 2016: Eerste streeksronde

Gepubliseer op
Die eerste streeksronde van die ATKV-Redenaarskompetisie, 2016, het op 14 en 15 April te Curro Heuwelkruin, Polokwane, plaasgevind. Die sewentien beste redenaars, wat tydens die skoolrondes aangewys is, het aan die eerste streeksronde gaan deelneem. Ongeveer 260 redenaars van die Limpopo-Noord-skole het hier deelgeneem. Ons is trots om te berig dat ‘n rekordaantal Merensky-redenaars deurgedring…
Kategorie(e): ATKV-Redenaars, Kultuur

UNISA erken Merensky Muso’s

Gepubliseer op
Mev. Ingrid Linde, musiektutor by Hoërskool Merensky se MDDK, is onlangs deur UNISA vereer. Die instansie ken merietesertifikate toe aan afrigters wie minstens 10 kandidate in ‘n musiekeksamen inskryf, wie dan elk ‘n onderskeiding behaal. Haar top tien kandidate se gemiddeld in 2015 was 83%. Janco Blignaut, ‘n graad 9-leerling, word ook in die Musicus…
Kategorie(e): Kultuur, MDDK

Plasie audience held captive

Gepubliseer op
On Tuesday 12 April the Merensky hall was packed with spectators to enjoy the first Thrilling Tuesday of 2016. As tradition dictates, pupils from the MDDA showcase their talents on a bi-annual basis in conjunction with the grade 11 Hospitality students. A scrumptious three course meal was served whilst the audience welcomed several promising newcomers…
Kategorie(e): Kultuur, MDDK

Mari se lewe is ‘n verhoog

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se eie Mari Weber (Kultuurbestuurder) is op 17 Maart deur die Tzaneen Sakekamer vereer met ‘n meriete sertifikaat vir uitstaande diens gelewer aan die gemeenskap. Mari is al vir meer as 40 jaar betrokke by kultuur en het 34 jaar gelede haar eie drama-ateljee in Tzaneen begin. Sy skryf self stukke soos monoloë,…
Kategorie(e): Kultuur

WonderWoorde woeker op Merensky

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se kreatiewe skrywers het op Woensdag, 9 Maart hul eerste byeenkoms van 2016 gehou. Soos in die verlede, beoog die groep om nie alleen meer van die skryfkuns te leer nie, maar ook om 'n spogpublikasie die lig te laat sien, waarin 'n keur van hul pennevrug verskyn. ‘n Eerste keuringsopdrag is tydens…
Kategorie(e): Kultuur, Wordworx

Plasies prove talent

Gepubliseer op
Three talented Merensky pupils participated in the first round of the national championships of the performing arts on Saturday, 20 February. All three, namely Angie Nel (piano), Jessica Goodey (ballet) and Venessa van der Merwe (vocals) were selected to participate in the final round during the April holidays.
Kategorie(e): Kultuur

Plasies rule at Eisteddfod Gala event

Gepubliseer op
[fullwidth background_color="" background_image="" background_parallax="none" enable_mobile="no" parallax_speed="0.3" background_repeat="no-repeat" background_position="left top" video_url="" video_aspect_ratio="16:9" video_webm="" video_mp4="" video_ogv="" video_preview_image="" overlay_color="" overlay_opacity="0.5" video_mute="yes" video_loop="yes" fade="no" border_size="0px" border_color="" border_style="" padding_top="20" padding_bottom="20" padding_left="" padding_right="" hundred_percent="no" equal_height_columns="no" hide_on_mobile="no" menu_anchor="" class="" id=""][fusion_text]PHOTO: OVERALL WINNER: Bernice Cronjé The annual Tzaneen Eisteddfod Gala evening was held at Merensky High School on 14 October. As tradition dictates,…
Kategorie(e): Eisteddfod, Kultuur

Drie in ‘n ry vir Wordworx

Gepubliseer op
FOTO: Laryn Prins, Janke Jansen van Vuren, Sharmin Labuschagne en Michaela Viljoen.   Die gesogte woordkunsklub by Hoërskool Merensky, getiteld “Wordworx”, doen dit weer met ‘n puik publikasie. Top bydraes van klublede, wat ‘n goeie oorsig oor die jaar se aktiwiteite bied, verskyn hierin. Die klub vergader een maal per kwartaal, waar skrywers pen-in-die-hand hul…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Wordworx

Plasie-prater dring deur na nasionale ronde van ATKV-redenaars

Gepubliseer op
Michelle Stevens, ‘n graad 11 leerling van Hoërskool Merensky is die Afrikaans Addisionele Taal wenner tydens die tweede streekronde (semi-finaal) in die ATKV redenaarskompetisie. Met hierdie prestasie kwalifiseer sy om aan die nasionale ronde, wat Augustus hierdie jaar in die Wes-Kaap plaasvind, deel te neem. Wat die prestasie nog meer merkwaardig maak, is dat Michelle…
Kategorie(e): ATKV-Redenaars, Kultuur