Merensky dogterskrieket ligawenners

Dogters Eerstepan

HOOFFOTO:
Voor: Valeriia Avdysh, Lilly Pohl, Kelsy-Ann Mostert (kaptein).
Agter: Jessica de Agrela, Ronel du Toit, Cathleen Horne, Marilyn Raophala, Me. Sunette Stander (afrigter), Ntsakisi Baloyi, Elzanne Engelbrecht, Merisca Steenkamp, Melissa Steenkamp.
Afwesig: Jeandri van Wyk.

Hoërskool Merensky se eerste dogterskrieketspan is gekroon as ligawenners na hul oorwinning van 3 lopies oor die span van Hoërskool Louis Trichardt in September. Ons is trots op julle!