Merensky-leiers aangewys

Die graad 9 tot 12 Verteenwoordigende Leerlingraad (VLR) van Hoërskool Merensky vir 2016 is aangewys. Hierdie leiers het ‘n groot verantwoordelikheid om op grondvlak leerders se belange te behartig by die uitvoerende raad (UK) en bestuur van die skool. Hulle het op 4 Februarie ‘n interne opleidingsessie by die skool bygewoon. Twee leiers word per klas gekies.

Die graad 8-leiers word gedurende die tweede kwartaal aangewys.

VLR Graad 9 –

Vlnr: Danielle Pohl, Tshego Malatji, Koketso Modiba, Radi Molapisane, Johannah Malapane, Sean Hunt, Nicholas Dance, Liza-ri Snyman, Tiaan Kok, Nicolene Ras, Juan-Jacques Moller en Zoë Kader.

VLR Graad 10 –

Vlnr: Michelle Fivas, Heine Booysen, Johanné Mouton, Heinke Lubbe, Anri Mclean, JC Nel, Alicia Pretorius, Abir Bhuiyan, Pearl Malahlela, Honour Maswanganyi en Lisa Mahowa.

VLR Graad 11 –

Vlnr: Eljana Fleischman, Rudolph Beetge, Noko Mabila, JJ Davis, Diane Wiggle, Utshe Sedutla, Stefan Prinsloo, Lara van Wyngaardt, Jordin Stevens, Precious Nkuna, Samuel Modiba en Chelsea Schlebush.

VLR Graad 12 –

Vlnr: Derbey Mkhabele, Pat Madalane, Lood Venter, Gwendy Botha, Schalk Meintjes, Salman Ishani, Bernice Cronjé, Christopher Hyland, Monique Bruwer, Brandon Tolken en Reneilwe Mola.