Merensky muso presteer

Angie Nel

Angie Nel, talentvolle pianis van Hoërskool Merensky het aan die South African Championships of the Performing Arts in Johannesburg deelgeneem.

Sy het vier klaviersolo’s, in verskeie kategorieë, gelewer en is beloon met een silwer en drie goue medaljes.