Mnr. en Mej. Merensky vlieg hoog

Dineo Shokane, mnr. Jacques du Toit en Shadmaan Shaik. Simoné Venter (oud-Plasie en vlieënier) sit in die helikopter.

Mnr. en Mej. Merensky, Shadmaan Shaik en Dineo Shokane, is op Vrydag, 2 September bederf met ‘n helikopterrit. Dit was een van die aantreklike pryse wat dié kroondraers gewen het. Merensky bedank Bosveld Smeermiddels vir hierdie wonderlike geleentheid.