Nóg oud-Plasies vang graad

Chantey Kleinhans, klas van 2014 en tans ‘n student by NWU, is tans besig met Baccalaureus Legum (LLB) nadat sy haar Baccalaureus Commercii in Regte (Bcomm Regte) op 16 Maart hierdie jaar verwerf het.

Tydgenoot, Rico Pretorius, het in 2017 by TUKS sy BSc Real Estate graad ontvang.