
<< GRAAD 7 PROGRAM >>
14:30 - 15:00
Ontvangs by die Voerkraal (Snoepie)
15:00 - 15:15
Opening op die pawiljoen
15:15 - 17:40
Groepe verken Plasieland
(toerdeurdieskool)
18:00 - 18:40
Aandete in die Byekorf (gratis)
18:45 - 20:15
Showtime! in die Byekorf (gratis)
<< OUERPROGRAM >>
14:30 - 15:00
Ontvangs by die Voerkraal (Snoepie)
15:00 - 15:10
Beweeg na saal
15:10 - 16:45
Vergadering met Mnr. Steyn
16:45 - 17:00
Koffie/Tee en verversings by Apetito Restaurant (gratis)
17:00 - 18:00
Groepe besoek Koshuis / MDDK / Agri-Merensky
18:00 - 18:40
Aandete buite die personeelkamer
BELANGRIK: Besprekings is noodsaaklik!
KLIK HIER om kaartjies te koop vir die oueraandete.
Kaartjieverkope sluit op 7 Mei om 12:00.
18:45 - 20:15
Showtime! in die Byekorf (gratis)
<< ALGEMENE REëLINGS >>
- Leerders kan met "civvies" (gewone klere) die opedag bywoon.
- Leerders word tussen 14:30 en 15:00 by die Voerkraal (snoepie) in groepe verdeel vir toere.
- Ouers is welkom om die aandkonsert gratis saam met die leerders te geniet (leerders kan by ouers sit).
- Al die aktiwiteite en aandete vir leerders is gratis.
- Ouers kan saam met ons 'n aandete geniet buite die personeelkamer, maar moet asseblief vooraf kaartjies koop.
KLIK HIER om etekaartjies te koop vir die oueraandete.
Kaartjieverkope sluit Dinsdag, 7 Mei, om 12:00.