Oud-Plasies maak hul merk

Barend Lombard en Noko Malatji.

Barend Lombard en Noko Malatji is onlangs in die o.20 UVS Young Guns rugbyspan opgeneem.

Hul het reeds twee wedstryde teen die WITS en Noord-Wes Universiteite gespeel, waarvan hul albei gewen het.

Plasieland hou hierdie twee ambassadeurs met verwagting dop.