Plasie bergfietsryers draf Munnik Meerkat kaf

Janco Coetzee van Le’Club en Bevan Muller, albei leerders van Hoërskool Merensky, het Saterdag, 12 Maart aan die Munnik Meerkat Bergfietswedren van 12km deelgeneem. Janco was die algehele wenner en Bevan was in die derde plek.