
Hoërskool Merensky se Christelle Coetzer het op Saterdag, 26 Maart deelgeneem aan die XCO Bergfietsry Cub Reeks in Pretoria.
Die XCO-baan is ‘n ongenaakbare 4.7 km lank en deelnemers moet ten minste drie rondtes kafdraf om te kwalifiseer aan die einde. Christelle het algeheel sesde geeindig.