Leiers

UK (Uitvoerende Komitee)

Die nuwe Uitvoerende Komitee vir 2016/2017 is gekies. Al die genomineerdes het, vanaf so vroeg as graad 8, verpligte leierskap opleidingsessies bygewoon. Om te kwalifiseer as kandidaat in die verkiesing moes die leerlinge ook bewys lewer van hul betrokkenheid by ‘n wye verskeidenheid van aktiwiteite in die skool.

MHS UK 2016/2017

VOOR: Chantelle Maswanganyi, Britney Chu, Hayley Stephenson, Eljana Fleischmann, Belinda Nzadi, Elzanne Engelbrecht, Naledi Molewa, Lize Crafford, Amelia Middleton en Valeriia Avdysh.
MIDDEL: Tahiya Moosa, Jenna Devenish, Marlu McLean, Melany Hlongwane, Elzette van Dyk, Wanga Mboweni, Noko Mabilo, Zenelda Schoeman, Clariska Venter en Chelsea Schlebusch.
AGTER: Rudolph Beetge, Herman Grové, Stefan Prinsloo, AJ Fourie, Richard Coleman, JJ Davis, Stefan Pretorius, Noko Malatji, Chris Bill en Erich Mostert.

Hoofleiers

Zenelde Schoeman

VOORSITTER: Zenelde Schoeman

Stefan Prinsloo

VOORSITTER: Stefan Prinsloo

Stefan Prinsloo

O/VOORSITTER SPORT: Stefan Pretorius

AJ Fourie

O/VOORSITTER SOSIAAL: AJ Fourie

Valeriia Avdysh

O/VOORSITTER KULTUUR: Valeriia Avdysh

Marlu McLean

O/VOORSITTER AKADEMIE: Marlu McLean