Leiers

2018/2019 UK (Uitvoerende Komitee)

Die nuwe Uitvoerende Komitee vir 2018/2019 is gekies. Al die genomineerdes het, vanaf so vroeg as graad 8, verpligte leierskap opleidingsessies bygewoon. Om te kwalifiseer as kandidaat in die verkiesing moes die leerlinge ook bewys lewer van hul betrokkenheid by ‘n wye verskeidenheid van aktiwiteite in die skool.

MHS UK 2018/2019

VOOR: Jenelle de Jonge, Steph-Marie de Lange (onderhoofmeisie), Kesia Pohl, Lisa Maguire (onderhoofmeisie) en Anize Basson.
RY 2: Megan Macgregor, Mia Naudé, Lin-Mari Theron, Juanet Vneter, Liza-Ri Snyman (hoofmeisie), Tharine Lombard en Diane Dent.
RY 3: Thabiso Shai, Ariel Oosthuizen, Reinette Jacobs, Danzi Ivy, Armand Cronjé, Masilo Mabilo, Jan-Carel van Niekerk, Nina Grové, Micaela Dale, Ruëtte Schoeman en Gideon Engelbrecht.
AGTER: Garreth Spaumer, Kieran Albertus, Arne Verster, Ulrich Koster, Luann Botha, Juan-Jacques Moller (onderhoofseun) en Stefan Corbett (hoofseun).
AFWESIG: Ryan Jackson (onderhoofseun).

Hoofleiers

Liza-Ri Snyman

VOORSITTER: Liza-Ri Snyman

Stefan Corbett

VOORSITTER: Stefan Corbett

Steph-Marie de Lange

O/VOORSITTER: Steph-Marie de Lange

Ryan Jackson

O/VOORSITTER: Ryan Jackson

Lisa Maguire

O/VOORSITTER: Lisa Maguire

Juan-Jacques Moller

O/VOORSITTER: Juan-Jacques Moller


2018 VLR (Verteenwoordigende Leerlingraad)

Klas Seuns Dogters
8A Johan van den Heever Chantelle Meyer
8B Senator Mahubela Basani Shikwambana
8C Franco Pretorius Michelle Robertson
8D Talha Bham Amelia Booth
8E André van der Walt Tarien van Staden
8F Tiaan Joubert Zayana Moosa
8G Carl Dohse Desiré de Jager
9A Willie Basch Marcel Arlow
9B Rebotile Modika Erin van Zyl
9C Erik de Klerk Mariesa Schutte
9D Musa Kaundi Palesa Shulani
9E Marius de Bruyn Annika Theron
9F Lungile Rikhotso Lebo Mantata
9G Shaun-dee Delport Joleigh Pretorius
10A Dian Malherbe Crystal Kirstein
10B Vic Swann Chantelle Pieters
10C Ikne Stucki Meggan Cloete
10D   Jamie Robertson
10E Juan Bezuidenhout Lethabo Malatji
10F Robert Rijkenberg Tayla Vos
10G Ben Freitas Nichola Glazer
11A Juan-Jacques Moller Anise Basson
11B Xander Smith Nicolene Ras
11C PP Mare Cara Flattery
11D Tumelo Sekula Mampe Masele
11E Paddy Loam Kayla Howard
11F Kgansho Gallant Zenasia Nukeri
12A Kyle Janse van Rensburg Anri Maclean
12B Jaco-Jacques Joubert Letilda Pohl
12C Bester Pretorius Jani van Zyl
12D Dean Fernandez Lisa Mahowa
12E Amogelang Selahia Nkateko Makumbila
12F Dylan Herrendoerfer Jordan Young

 


Leier Nuus

Nóg oud-Plasies vang graad

Gepubliseer op
Chantey Kleinhans, klas van 2014 en tans ‘n student by NWU, is tans besig met Baccalaureus Legum (LLB) nadat sy haar Baccalaureus Commercii in Regte (Bcomm Regte) op 16 Maart hierdie jaar verwerf het. Tydgenoot, Rico Pretorius, het in 2017 by TUKS sy BSc Real Estate graad ontvang. " order_by="sortorder" order_direction="ASC" returns="included" maximum_entity_count="500"]
Kategorieë: Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers

Former Plasies achieve degrees

Gepubliseer op
It was brought to Merensky High School’s attention that the class of 2013 is making waves on the academic front. Former head boy, Stiaan Gubitz, is busy with his second honours degree in Management Accounting (CIMA), after obtaining a degree as well as his first honours in Financial Accounting. Pierre Swanepoel achieved his Bcom degree in Economics and International Trade, whereafter he obtained his honours degree in International Trade. Rodney Stevens graduated BSc: Environmental and Biological Sciences. Khutso Matlou is currently enrolled for a Master of Arts degree in Film and Television after receiving his BA degree with distinction. He will be graduating for his BA Honours in July and…
Kategorieë: Akademie, Leiers

10 uit 10 vir Merensky-opedag

Gepubliseer op
Op Vrydag, 11 Mei, het Hoërskool Merensky dinge bietjie anders gedoen… Tradisioneel word graad 7’s met ‘n “roadshow” na die jaarlikse opedag uitgenooi en met busse aangery om die hoërskool-ervaring in skooltyd te beleef. Soos verwag kan word, het die Plasies weereens die voortou geneem en ‘n opedag aangebied met ‘n verskil. Laerskoolleerders in Merensky se voedingsgebied het ‘n persoonlike toegangskaart ontvang wat vanaf half drie by ‘n vrolike karnavaltent met aankoms geskandeer is. Ander belangstellendes kon registreer terwyl ouers getrakteer is met verversings. Die pretkarnaval het begin! Vier besoekpunte (MDDK, koshuis, sport en Agri-Merensky) het groepe graad 7’s ‘n kykie gegee in die doen-en-late op Plasieland. Die ouers het…
Kategorieë: Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers, Nuus, Sosiaal, Sport