Leiers

2018/2019 UK (Uitvoerende Komitee)

Die nuwe Uitvoerende Komitee vir 2018/2019 is gekies. Al die genomineerdes het, vanaf so vroeg as graad 8, verpligte leierskap opleidingsessies bygewoon. Om te kwalifiseer as kandidaat in die verkiesing moes die leerlinge ook bewys lewer van hul betrokkenheid by ‘n wye verskeidenheid van aktiwiteite in die skool.

MHS UK 2018/2019

VOOR: Jenelle de Jonge, Steph-Marie de Lange (onderhoofmeisie), Kesia Pohl, Lisa Maguire (onderhoofmeisie) en Anize Basson.
RY 2: Megan Macgregor, Mia Naudé, Lin-Mari Theron, Juanet Vneter, Liza-Ri Snyman (hoofmeisie), Tharine Lombard en Diane Dent.
RY 3: Thabiso Shai, Ariel Oosthuizen, Reinette Jacobs, Danzi Ivy, Armand Cronjé, Masilo Mabilo, Jan-Carel van Niekerk, Nina Grové, Micaela Dale, Ruëtte Schoeman en Gideon Engelbrecht.
AGTER: Garreth Spaumer, Kieran Albertus, Arne Verster, Ulrich Koster, Luann Botha, Juan-Jacques Moller (onderhoofseun) en Stefan Corbett (hoofseun).
AFWESIG: Ryan Jackson (onderhoofseun).

Hoofleiers

Liza-Ri Snyman

VOORSITTER: Liza-Ri Snyman

Stefan Corbett

VOORSITTER: Stefan Corbett

Steph-Marie de Lange

O/VOORSITTER: Steph-Marie de Lange

Ryan Jackson

O/VOORSITTER: Ryan Jackson

Lisa Maguire

O/VOORSITTER: Lisa Maguire

Juan-Jacques Moller

O/VOORSITTER: Juan-Jacques Moller


2018 VLR (Verteenwoordigende Leerlingraad)

Klas Seuns Dogters
8A Johan van den Heever Chantelle Meyer
8B Senator Mahubela Basani Shikwambana
8C Franco Pretorius Michelle Robertson
8D Talha Bham Amelia Booth
8E André van der Walt Tarien van Staden
8F Tiaan Joubert Zayana Moosa
8G Carl Dohse Desiré de Jager
9A Willie Basch Marcel Arlow
9B Rebotile Modika Erin van Zyl
9C Erik de Klerk Mariesa Schutte
9D Musa Kaundi Palesa Shulani
9E Marius de Bruyn Annika Theron
9F Lungile Rikhotso Lebo Mantata
9G Shaun-dee Delport Joleigh Pretorius
10A Dian Malherbe Crystal Kirstein
10B Vic Swann Chantelle Pieters
10C Ikne Stucki Meggan Cloete
10D   Jamie Robertson
10E Juan Bezuidenhout Lethabo Malatji
10F Robert Rijkenberg Tayla Vos
10G Ben Freitas Nichola Glazer
11A Juan-Jacques Moller Anise Basson
11B Xander Smith Nicolene Ras
11C PP Mare Cara Flattery
11D Tumelo Sekula Mampe Masele
11E Paddy Loam Kayla Howard
11F Kgansho Gallant Zenasia Nukeri
12A Kyle Janse van Rensburg Anri Maclean
12B Jaco-Jacques Joubert Letilda Pohl
12C Bester Pretorius Jani van Zyl
12D Dean Fernandez Lisa Mahowa
12E Amogelang Selahia Nkateko Makumbila
12F Dylan Herrendoerfer Jordan Young

 


Leier Nuus

SAOU Limpopo dien Onderwys onverpoos

Gepubliseer op
Die SAOU (Suid Afrikaanse Onderwysersunie) in Limpopo se werksaamhede het opnuut onder die soeklig gekom tydens dié organisasie se kwartaallikse PUR (Provinsiale Uitvoerende Raad) vergadering wat op Woensdag, 11 Oktober 2017, te Polokwane gehou is. Die PUR bestaan uit verkose en benoemde onderwyskundiges (hoofsaaklik skoolhoofde) uit die vyf onderwysdistrikte in Limpopo. Die voorsitter is mnr. Albert Swaters (Skoolhoof, Hoërskool Ben Viljoen, Groblersdal) en die ondervoorsitter, mnr. Magnus Steyn (Skoolhoof, Hoërskool Merensky, Tzaneen). Die uitvoerende beampte van die SAOU Limpopo is me. Wilma Henn, terwyl mev. Susan Lourens as vakbondverteenwoordiger optree. Dis algemene kennis dat onderwys baie uitdagings moet trotseer. Die meerderheid uitdagings is finansieel van aard. Kommunikasie met die onderwysowerhede…
Kategorieë: Akademie, Kultuur, Leiers, Sport

Welkom, Klas van 2022!

Gepubliseer op
FOTO: Amper-Plasies geniet hulself op 'n bonskasteel. Op Saterdag, 16 September, het Hoërskool Merensky die nuwe graad 8’s van 2018 en hul ouers op Plasieland verwelkom. Die begin van ‘n skooljaar kan erg deurmekaar wees – veral as dit die leerder se eerste keer by ‘n skool is. Merensky het dit dus goedgedunk om nou reeds nuwe leerlinge en ouers meer tuis te laat voel deur mekaar te ontmoet op Plasieland. Die bestuur van die skool en onderwysers wat direk by die nuwe graad 8’s betrokke gaan wees het ‘n inligtingsessie met die ouers gehou, terwyl die jongspan die hele middag in die pretpark baljaar het. Almal was dit eens…
Kategorieë: Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers, Sosiaal, Sport

Nuwe kuierplek kry ‘n naam

Gepubliseer op
FOTO: Die Byekorf. “Sien jou pouse by die… um...”, of “Kom Luister na Radio Merensky daar by die nuwe... um”?  Vir Hoërskool Merensky was “um” eenvoudig nie goed genoeg nie en het die tyd aangebreek om die besondere, nuutgeboude “um” te doop.  Daarom dat elke bloubloed Plasie onlangs die geleentheid gehad het om sy voorstel vir ‘n naam vir die nuwe kuier-area in die middel van die skool te maak. Hierdie opelug-amfiteater staan nou waar netbal- en tennisballe vroeër weerklink het. Vele kreatiewe voorstelle is ingehandig, onder andere Weiveld, McLands, Da Chillas, Plasie-stasie, Die Melkweg, Die Watergat en Die Krip. Dit was egter Dirk Albertyn (graad 11) wie se voorstel…
Kategorieë: Akademie, Kultuur, Leiers, Sosiaal, Sport
1 3 4 5 6 7 9