Leiers

2018/2019 UK (Uitvoerende Komitee)

Die nuwe Uitvoerende Komitee vir 2018/2019 is gekies. Al die genomineerdes het, vanaf so vroeg as graad 8, verpligte leierskap opleidingsessies bygewoon. Om te kwalifiseer as kandidaat in die verkiesing moes die leerlinge ook bewys lewer van hul betrokkenheid by ‘n wye verskeidenheid van aktiwiteite in die skool.

MHS UK 2018/2019

VOOR: Jenelle de Jonge, Steph-Marie de Lange (onderhoofmeisie), Kesia Pohl, Lisa Maguire (onderhoofmeisie) en Anize Basson.
RY 2: Megan Macgregor, Mia Naudé, Lin-Mari Theron, Juanet Vneter, Liza-Ri Snyman (hoofmeisie), Tharine Lombard en Diane Dent.
RY 3: Thabiso Shai, Ariel Oosthuizen, Reinette Jacobs, Danzi Ivy, Armand Cronjé, Masilo Mabilo, Jan-Carel van Niekerk, Nina Grové, Micaela Dale, Ruëtte Schoeman en Gideon Engelbrecht.
AGTER: Garreth Spaumer, Kieran Albertus, Arne Verster, Ulrich Koster, Luann Botha, Juan-Jacques Moller (onderhoofseun) en Stefan Corbett (hoofseun).
AFWESIG: Ryan Jackson (onderhoofseun).

Hoofleiers

Liza-Ri Snyman

VOORSITTER: Liza-Ri Snyman

Stefan Corbett

VOORSITTER: Stefan Corbett

Steph-Marie de Lange

O/VOORSITTER: Steph-Marie de Lange

Ryan Jackson

O/VOORSITTER: Ryan Jackson

Lisa Maguire

O/VOORSITTER: Lisa Maguire

Juan-Jacques Moller

O/VOORSITTER: Juan-Jacques Moller


2018 VLR (Verteenwoordigende Leerlingraad)

Klas Seuns Dogters
8A Johan van den Heever Chantelle Meyer
8B Senator Mahubela Basani Shikwambana
8C Franco Pretorius Michelle Robertson
8D Talha Bham Amelia Booth
8E André van der Walt Tarien van Staden
8F Tiaan Joubert Zayana Moosa
8G Carl Dohse Desiré de Jager
9A Willie Basch Marcel Arlow
9B Rebotile Modika Erin van Zyl
9C Erik de Klerk Mariesa Schutte
9D Musa Kaundi Palesa Shulani
9E Marius de Bruyn Annika Theron
9F Lungile Rikhotso Lebo Mantata
9G Shaun-dee Delport Joleigh Pretorius
10A Dian Malherbe Crystal Kirstein
10B Vic Swann Chantelle Pieters
10C Ikne Stucki Meggan Cloete
10D   Jamie Robertson
10E Juan Bezuidenhout Lethabo Malatji
10F Robert Rijkenberg Tayla Vos
10G Ben Freitas Nichola Glazer
11A Juan-Jacques Moller Anise Basson
11B Xander Smith Nicolene Ras
11C PP Mare Cara Flattery
11D Tumelo Sekula Mampe Masele
11E Paddy Loam Kayla Howard
11F Kgansho Gallant Zenasia Nukeri
12A Kyle Janse van Rensburg Anri Maclean
12B Jaco-Jacques Joubert Letilda Pohl
12C Bester Pretorius Jani van Zyl
12D Dean Fernandez Lisa Mahowa
12E Amogelang Selahia Nkateko Makumbila
12F Dylan Herrendoerfer Jordan Young

 


Leier Nuus

Nuwe Plasie-koshuisprefekte ingehuldig

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se koshuis bars uit sy nate. Nagenoeg 400 leerlinge vind hier ‘n tuiste weg van die huis. Dit is vanselfsprekend dat die koshuisleiers leerlinge met ondervinding en empatie moet wees. Daarom het hierdie dinamiese groep op Woensdag, 1 Augustus intensiewe opleiding ontvang, waarna ‘n formele inhuldigingsplegtigheid plaasgevind het. Die leisels word vasgehou deur Jehan Goosen (hoofseun) en Simoné van den Bergh (hoofmeisie). John D Ball, Jeandré Booysen, Alex de Klerk, Dennis du Plessis, Delux Jooste, Austin Malepe, Jason Mellett, Xohongani Ngobeni, Martin Theunissen, Ryno van Burik, Hendro van Helsdingen en Donovan van Tonder verteenwoordig die seunskoshuis. Shea Adendorf, Jade Barnatt, Christelle Brummer, Chanel Dohse, Michelle Fivaz, Liné Fourie,…
Kategorieë: Koshuis, Leiers

UK 2016/17 gee terug aan die gemeenskap

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se Uitvoerende Komitee, 2016/2017, het besluit om vanjaar deel te neem aan die wêreldwye beweging om honger te beveg.  Hulle het ‘n behoefte in die gemeenskap gesien om geld vir kos in te samel en sokkies vir die minder bevoorregte mense. ‘n Vellie-Vrydag is op 5 Mei gehou waaraan die hele skool deelgeneem het.  Die skool is uitgedaag om ‘n geldjie te skenk en bottels vir elke graad is uitgesit vir die doel. Die graad 8-leerlinge het die meeste geld ingesamel.  Die geld gaan gebruik word om “Go Ahead” voedsame kospakkies aan te koop. 60 Pare sokkies is ook aan die Westfalia kliniek oorhandig. [supsystic-gallery id=85 position=center]
Kategorieë: Leiers, Sosiaal

New Merensky EC has big plans

Gepubliseer op
PHOTO: Front: Anri McLean (deputy head girl), Jason Mellett (deputy head boy), Liné Fourie (head girl), Joshua Labuschagne (head boy), Donovan van Tonder (deputy head boy), Donné Oosthuizen (deputy head girl). Row 2: Bernalee Benadé, Pearl Malahlela, Monique Zhanda, Twané van Wyk, Christelle Brummer, Corli van der Merwe, Michelle Fivaz. Row 3: Nkateko Shikhati, Bianca Elbrecht, Ciné Venter, Chanel Dohse, Jordin Young, Jade Barnatt, Micke Venter, Laryn Bezuidenhout and Shea Adendorff. Back: Xander Botha, Heinco Lubbe, Simoné van den Bergh, Pieter van der Merwe, Kyla Schoeman, Genevieve van der Merwe, Francois Smith and Fumo Chabalala. The 2017/2018 Executive Committee of Merensky High School were elected in June this year, but…
Kategorieë: Leiers