Leiers

2018/2019 UK (Uitvoerende Komitee)

Die nuwe Uitvoerende Komitee vir 2018/2019 is gekies. Al die genomineerdes het, vanaf so vroeg as graad 8, verpligte leierskap opleidingsessies bygewoon. Om te kwalifiseer as kandidaat in die verkiesing moes die leerlinge ook bewys lewer van hul betrokkenheid by ‘n wye verskeidenheid van aktiwiteite in die skool.

MHS UK 2018/2019

VOOR: Jenelle de Jonge, Steph-Marie de Lange (onderhoofmeisie), Kesia Pohl, Lisa Maguire (onderhoofmeisie) en Anize Basson.
RY 2: Megan Macgregor, Mia Naudé, Lin-Mari Theron, Juanet Vneter, Liza-Ri Snyman (hoofmeisie), Tharine Lombard en Diane Dent.
RY 3: Thabiso Shai, Ariel Oosthuizen, Reinette Jacobs, Danzi Ivy, Armand Cronjé, Masilo Mabilo, Jan-Carel van Niekerk, Nina Grové, Micaela Dale, Ruëtte Schoeman en Gideon Engelbrecht.
AGTER: Garreth Spaumer, Kieran Albertus, Arne Verster, Ulrich Koster, Luann Botha, Juan-Jacques Moller (onderhoofseun) en Stefan Corbett (hoofseun).
AFWESIG: Ryan Jackson (onderhoofseun).

Hoofleiers

Liza-Ri Snyman

VOORSITTER: Liza-Ri Snyman

Stefan Corbett

VOORSITTER: Stefan Corbett

Steph-Marie de Lange

O/VOORSITTER: Steph-Marie de Lange

Ryan Jackson

O/VOORSITTER: Ryan Jackson

Lisa Maguire

O/VOORSITTER: Lisa Maguire

Juan-Jacques Moller

O/VOORSITTER: Juan-Jacques Moller


2018 VLR (Verteenwoordigende Leerlingraad)

Klas Seuns Dogters
8A Johan van den Heever Chantelle Meyer
8B Senator Mahubela Basani Shikwambana
8C Franco Pretorius Michelle Robertson
8D Talha Bham Amelia Booth
8E André van der Walt Tarien van Staden
8F Tiaan Joubert Zayana Moosa
8G Carl Dohse Desiré de Jager
9A Willie Basch Marcel Arlow
9B Rebotile Modika Erin van Zyl
9C Erik de Klerk Mariesa Schutte
9D Musa Kaundi Palesa Shulani
9E Marius de Bruyn Annika Theron
9F Lungile Rikhotso Lebo Mantata
9G Shaun-dee Delport Joleigh Pretorius
10A Dian Malherbe Crystal Kirstein
10B Vic Swann Chantelle Pieters
10C Ikne Stucki Meggan Cloete
10D   Jamie Robertson
10E Juan Bezuidenhout Lethabo Malatji
10F Robert Rijkenberg Tayla Vos
10G Ben Freitas Nichola Glazer
11A Juan-Jacques Moller Anise Basson
11B Xander Smith Nicolene Ras
11C PP Mare Cara Flattery
11D Tumelo Sekula Mampe Masele
11E Paddy Loam Kayla Howard
11F Kgansho Gallant Zenasia Nukeri
12A Kyle Janse van Rensburg Anri Maclean
12B Jaco-Jacques Joubert Letilda Pohl
12C Bester Pretorius Jani van Zyl
12D Dean Fernandez Lisa Mahowa
12E Amogelang Selahia Nkateko Makumbila
12F Dylan Herrendoerfer Jordan Young

 


Leier Nuus

Merensky Interact reach out to Goue Jare

Gepubliseer op
PHOTO AT THE FRONT GATE - Joy Rabapane, Melany Hlungwani, Wanga Mboweni, Precious Nkuna, Perside Mpiana, Nhlavutelo Shikwambana, Khensani Mageza, Sana Patel, Chris Bill (President), Karabo Sedutla and Belinda Nzadi. On Wednesday, 29 March, the Merensky Interact grade 12 members reached out to the Goue Jare retirement home in Tzaneen. The learners spent time with the residents and treated them with various snacks and also sang songs they had prepared for them. The Merensky Interact Club gives students aged 12-18 the chance to make a real difference while having fun. Every Interact club carries out two service projects a year - one that helps their school or community and one…
Kategorieë: Kultuur, Leiers

Merensky vereer by prysuitdeling

Gepubliseer op
Op Vrydag, 31 Maart, het die Departement van Onderwys, Tzaneen kring ‘n prysuitdeling by Hoërskool Merensky aangebied. Tydens hierdie geleentheid is al die skole en onderwysers, van graad 4 tot 12, erken vir hul harde werk in 2016. Hoërskool Merensky is oorweldig met toekennings op akademiese gebied. 46 Plasie-onderwysers het sertifikate ontvang vir verskeie prestasies. Mee. Bets Claasen (Lewensoriëtering), Danielle Fourie (RTT) en Martha Leeuwner (RTT) en mnre. Louis Fourie (Lanbou- en Siviele Tegnologie) en Danie Olivier (Ingenieursgrafieka en -ontwerp) is vereer as beste graad 12 onderwysers in Limpopo. Hoërskool Merensky is ook aangewys as die beste Landbou Bestuurswetenskappe skool in Limpopo. 38 Sertifikate is uitgedeel aan Merensky-onderwysers wat in…
Kategorieë: Akademie, Leiers

Merensky verf Sakekamer blou

Gepubliseer op
Nie alleen het Hoërskool Merensky die jaarlikse prysuitdeling van die Tzaneen Sakekamer geborg nie, maar ook weggestap met twee top toekennings. Ons hoof, mnr. Magnus Steyn, is aangewys as die “Bestuurder van die Jaar”, terwyl Eileen Elbrecht, ons ontvangsdame die prys vir die beste sekretaresse in Tzaneen losgeslaan het. Na 8 jaar as hoof van Hoërskool Merensky is dit ‘n ongelooflike eer om hierdie toekenning te ontvang. “I am a member of a team, and I rely on the team, I defer to it and sacrifice for it because the team, not the individual, is the ultimate champion.”, aldus mnr. Steyn. Eileen glo: “Success is not the key to happiness. …
Kategorieë: Akademie, Leiers