Leiers

2018/2019 UK (Uitvoerende Komitee)

Die nuwe Uitvoerende Komitee vir 2018/2019 is gekies. Al die genomineerdes het, vanaf so vroeg as graad 8, verpligte leierskap opleidingsessies bygewoon. Om te kwalifiseer as kandidaat in die verkiesing moes die leerlinge ook bewys lewer van hul betrokkenheid by ‘n wye verskeidenheid van aktiwiteite in die skool.

MHS UK 2018/2019

VOOR: Jenelle de Jonge, Steph-Marie de Lange (onderhoofmeisie), Kesia Pohl, Lisa Maguire (onderhoofmeisie) en Anize Basson.
RY 2: Megan Macgregor, Mia Naudé, Lin-Mari Theron, Juanet Vneter, Liza-Ri Snyman (hoofmeisie), Tharine Lombard en Diane Dent.
RY 3: Thabiso Shai, Ariel Oosthuizen, Reinette Jacobs, Danzi Ivy, Armand Cronjé, Masilo Mabilo, Jan-Carel van Niekerk, Nina Grové, Micaela Dale, Ruëtte Schoeman en Gideon Engelbrecht.
AGTER: Garreth Spaumer, Kieran Albertus, Arne Verster, Ulrich Koster, Luann Botha, Juan-Jacques Moller (onderhoofseun) en Stefan Corbett (hoofseun).
AFWESIG: Ryan Jackson (onderhoofseun).

Hoofleiers

Liza-Ri Snyman

VOORSITTER: Liza-Ri Snyman

Stefan Corbett

VOORSITTER: Stefan Corbett

Steph-Marie de Lange

O/VOORSITTER: Steph-Marie de Lange

Ryan Jackson

O/VOORSITTER: Ryan Jackson

Lisa Maguire

O/VOORSITTER: Lisa Maguire

Juan-Jacques Moller

O/VOORSITTER: Juan-Jacques Moller


2019 VLR (Verteenwoordigende Leerlingraad)

2019 VLR


Leier Nuus

Representative Council of Learners elected: Tzaneen Circuit

Gepubliseer op
The department of Education held a RCL training session at the end of February for the newly elected RCL members in schools in the Tzaneen circuit. The Tzaneen Circuit RCL was also elected and two Merensky learners appointed from the combined RCL groups of Merensky, Ben Vorster, Tzaneng Combined and Appel School. Merensky wishes to congratulate Naledi Molewa as deputy chairperson and Tahiyya Moosa as Treasurer. [supsystic-gallery id=24 position=center]
Kategorieë: Leiers

Graad 8 VLR’e loop voor

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky verwelkom die nuwe graad 8 Verteenwoordigende Leerlingraad vir 2017 by die Plasie-leierskorps. Die volgende leerlinge is verkies: Graad 8A - Jomari de Beer en Jahdin Fleischmann. Graad 8B - Emma Dalrymple-Hay en Donovan Rodrigues. Graad 8C - Janke Basson en Retief Fourie. Graad 8D - Ronel Maponya en Rendi Modika. Graad 8E - Annalene Rood en Franco de Klerk. Graad 8F - Rikitai Memba en Tiyani Hlaisi Graad 8G - Michaela Elbrecht en Shaun de Beer. [supsystic-gallery id=19 position=center]
Kategorieë: Leiers

Merensky skoolhoof stap voor

Gepubliseer op
Mnr. Magnus Steyn, bekende skoolhoof van Hoërskool Merensky, is verkies om as ondervoorsitter vir die 2017-2019 PUR (Provinsiale Uitvoerende Raad) van die SAOU (Suid-Afrikaanse Onderwysersunie), Limpopo, te dien. Steyn dien reeds vir vier jaar op die uitvoerende komitee. Hoërskool Merensky is besonder trots op hierdie erkenning aan hul skoolhoof.
Kategorieë: Leiers