
FOTO:
DIE EERSTE NETBALSPAN
Voor: Ciné Venter, Micke Venter en Musa Hlongwane.
Agter: Ansie Combrink (afrigter), Noko Mabilo, Zenelde Schoeman, Chanel Dohse, Kgabo Mamorobela en Donné Oosthuizen.
Die Plasie 1e netbalspan het op 3 Junie sake uitgespook by die Limpopo-kampioenskappe te Polokwane. Slegs twee doele het tussen die span en ‘n silwermedalje gelê.
[supsystic-gallery id=64 position=center]