Plasie-rugby in Beeldfinaal

Tiaan Botha

Na ‘n lang, suksesvolle seisoen het die o.14-rugbyspan in die finale rondte van die Beeldtrofee kompetisie op Saterdag, 27 Augustus teen Hoërskool Ellisras gespeel.

Ellisras het die wedstryd 17-5 gewen. Plasie-punte is aangeteken deur Tiaan Botha (flank) wie ‘n pragdrie gedruk het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *