Plasie-swemmers na SA’s

Limpopo swemmers na SA's

FOTO:
Kagiso Hoaene en Daniel Smit.


Die volgende swemmers van Hoërskool Merensky is opgeneem in die skolespan wat Limpopo gaan verteenwoordig by die SA Schools Summer Games: Kagiso Hoaene (o.14) en Daniel Smit (o.15).

Hierdie kompetisie word van 9 tot 14 Desember by Ellispark in Johannesburg aangebied.