Plasieland verwelkom nuwe personeel

2019 Nuwe personeel

Hoërskool Merensky is opgewonde oor die nuwe personeel wat in 2019 hul individuele kennis en passie op Plasieland gaan uitleef en so daartoe bydra om Merensky nog meer besonders te maak.

Voor: Mee. Maryke Joubert (Afrikaans), Michaela Becker (Landbou & Natuurwetenskappe), Iseldri Knoetze (Wiskunde), Monique de Lange (Engels), Marisa Schnetler (IT & Afrikaans).
Agter: Mee. Monique Greyling (Engels), Sheri Prinsloo (Wiskunde & Natuurwetenskappe), mnre. Muller Boshof (Ekonomiese- & Bestuurswetenskappe), Boela Venter (Natuurwetenskappe & Sport), Tian Knoetze (Landbou & Tegniese Tekene), Brandon Tolken (Sportsentrum), mee. Nicolette Steyn (Sportsentrum), Jeanette Botes (Wiskunde & Natuurwetenskappe).