Plasies dien kishoue

Franco Pretorius (Merensky), Hanco Benadé (Warmbad), Ruwan van der Watt (Polokwane) en Marais Botha (Merensky).

FOTO:
Franco Pretorius (Merensky), Hanco Benadé (Warmbad), Ruwan van der Watt (Polokwane) en Marais Botha (Merensky).


Hoërskool Merensky se twee o.14 tennissterre, Franco Pretorius en Marais Botha, wat onlangs opgetrek is na die o.15 Limpopospan, het die afgelope naweek in Polokwane vaardighede geslyp ter voorbereiding van die Suid-Afrikaanse skolekampioenskap wat later vanjaar plaasvind.