Plasies leer by Pumas

Op Woensdag, 17 Mei het die Pumas se haker, Mark Pretorius, en Alwyn Reynders, ‘n werwer vir die Pumas, by Hoërskool Merensky gaan kuier om aan die senior rugbymanne te help brei.

Pretorius het met die voorspelers gewerk, terwyl Reynders die agterspelers ‘n paar vernuftige bewegings geleer het.

[supsystic-gallery id=53 position=center]