Plasies raak radikaal

Voor: Ruben Potgieter, Christelle Brummer, Crystal Kirstein, Dian Malherbe en Jacques Bezuidenhout. Middel: Zenelde Schoeman, Heidi Swanepoel, Jamie Robertson, Meggan Cloete, Suandrie Corbett, Amelda Pretorius, Mariesa Schutte en Retief Fourie. Agter: Jason Mellett, Casper Jordaan, Marlu McLean, Eduard O’Reilly, Elzanne Engelbrecht, Brett Richter, Bianca Elbrecht, Marjoné Beukes, Salomé Lombard, Michaela Elbrecht en Kayla Schoeman.

FOTO:
Voor: Ruben Potgieter, Christelle Brummer, Crystal Kirstein, Dian Malherbe en Jacques Bezuidenhout.
Middel: Zenelde Schoeman, Heidi Swanepoel, Jamie Robertson, Meggan Cloete, Suandrie Corbett, Amelda Pretorius, Mariesa Schutte en Retief Fourie.
Agter: Jason Mellett, Casper Jordaan, Marlu McLean, Eduard O’Reilly, Elzanne Engelbrecht, Brett Richter, Bianca Elbrecht, Marjoné Beukes, Salomé Lombard, Michaela Elbrecht en Kayla Schoeman.


Op Donderdag, 25 Mei het ‘n groot groep leerlinge van Hoërskool Merensky aan die Radikale Redenaarskompetisie te Laerskool Tzaneen deelgeneem. Verskeie individuele toesprake, sowel as voorlesers het gekompeteer. Die hoogtepunt was egter die ses groepredenaarspanne met baie interessante onderwerpe wie veral die beoordelaars beindruk het.  Plasieland sien met verwagting uit na die aankondiging van wie deurdring na die streekfinaal.