SOSIAAL

SOSIALE KOÖRDINEERDER

Sunet van Gass
Me. Sunet van Gass

Boompret vir Skiewies

Publish on
FOTO: ‘n Massa skiewies ontvang instruksies voor die boomplantaksie. Martin Luther het gesê: Selfs al weet ek dat die wêreld more vergaan, sal ek steeds my appelboom plant. Hoërskool Merensky beaam die siening. ‘Blou’ boomplanters maak die afgelope jare ‘n beduidende verskil aan Plasieland en moeder aarde. Die afgelope vier jaar plant die Merensky-skiewies boomlanings…
Categories: Koshuis, Sosiaal

Plasie teachers perform

Publish on
PHOTO: SOME OF THE TEACHERS WHO PERFORMED Front: Liezl van Kasterop and Wilna van Niekerk. Middle: Getrude Mushwana, Wendy Dreyer and Nelia Coetzee. Back: Gretha van Staden, Trudie Botha, Nadia Claasen, Alexandra Dreyer, Yolandi Potgieter, Ada Venter and Victoria Mapatha. In true Plasie fashion, all the Merensky High School teachers joined in the build-up to…
Categories: Sosiaal

PA pretty in pink

Publish on
PHOTO Danzi Ivy, Nakishka Janse van Vuuren and Rifqah Moosa. Merensky High School’s grade 11 Presidents Award members initiated a cancer awareness project on Friday, February 9, at the school. Many Plasies bought pink ribbons to support this project. Proceeds will go to the Tzaneen Care Group for the outstanding work being done for local…
Categories: Akademie, Koshuis, Kultuur, Sosiaal, Sport

Tyd staan nie stil nie

Publish on
Hoërskool Merensky was nog nooit bang om ‘n goeie tradisie, wat tot voordeel van die leerders en onderwysers is, te implementeer nie. Só is die Tydkapsule-tradisie in 2016 gebore. Plasie graad 8’s kry aan die einde van hul skiewiejaar geleentheid om hul wedervaringe op Merensky op papier neer te pen, waarna die skrywes in ‘n…
Categories: Kultuur, Sosiaal

Frikkie kry sy vrou

Publish on
Jaar na jaar kan mens net jou hande saamslaan in verwondering wanneer jy die skiewiekonsert by Hoërskool Merensky bywoon. Vanjaar se produksie, getiteld Frikkie soek ‘n vrou, was geskoei op die gewilde realiteitsreeks Boer soek ‘n vrou. Die 243 graad 8-leerders het binne 4 dae ‘n volledige konsert ingeoefen en op die planke gebring. Die…
Categories: Kultuur, Sosiaal

Miles of muddy smiles

Publish on
It was that time of the year again. The event not to be missed: MooPoo at Plasieland. Numerous, excited new staff members and learners alike, accepted the challenge to become a true blue blooded Plasie, by diving into the muddy waters on Wednesday, 24 January. The enthusiastic crowd cheered and encouraged every participant, resulting in…
Categories: Kultuur, Sosiaal

Merensky leerkragte sê totsiens

Publish on
FOTO: Elza van Wyk, Danie Olivier, Betsie Claasen, Willa Marais, Yvette Streicher en Chanté Pirie. Hoërskool Merensky sê hierdie jaar met ‘n swaar hart totsiens aan 6 wonderlike onderwysers. Me. Yvette Streicher (1 jaar diens), me. Chanté Pirie (2 jaar diens), mnr. Danie Olivier (4.5 jaar diens), me. Willa Marais (8 jaar diens), me. Betsie…
Categories: Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Merensky brei bestuur uit

Publish on
FOTO: MNR. MARK LOUWIES EN GESIN Voor: Mieke en Ruben. Agter: Michelle, Adriaan en Mark. Hoërskool Merensky is bekend daarvoor dat hul pro-aktief optree, daarom is besluit om met ingang van 2018 graadhoofde aan te stel wat net fokus op elke graad se besondere behoeftes. Hierdie span word gelei deur mnr. Seph Oosthuizen, departementshoof en…
Categories: Akademie, Kultuur, Leiers, Sosiaal, Sport

Dis ‘n Plasie-ding, jy sal nie verstaan nie…

Publish on
FOTO: Die #Seunskoshuis- en #Dogterskoshuis-spanne met ondersteuners. Voor: WD Last, Clinton Gerber en Egbert Robertson. Middel: Elzette Steyn, Nadia Last, Magnus Steyn jnr, Matia van der Westhuizen, Erendia Gerber, Yolandi Potgieter en Carien Robertson. Agter: Irma de Lange, Arno Last en Jan Potgieter. “Een vir almal en almal vir een” was die wekroep van die…
Categories: Sosiaal

Letaba Tuinbouklub kuier op Merensky

Publish on
FOTO: Cora Lubbe (Letaba Tuinbouklub voorsitter), Nicky Barbeiro (kurator van die Merensky Museum), Amanda du Plessis (Aan’t Oewer Tuinbouklub voorsitter), Gwenneth van Schalkwyk (gasvrou), Willene Cilliers (Merensky hoofmeisie, klas van 1978) en Emmerine Marais (Merensky, klas van 1977). Met ‘n tema soos Toeka, was dit heel gepas dat die Letaba Tuinbouklub hul jaarafsluitingsfunksie op 17…
Categories: Kultuur, Sosiaal

Steinway in die hoofrol

Publish on
FOTO: Mnr. Magnus Steyn knip die lint, met Mari Weber wat aanmoedig. Die kollig het op Woensdag, 11 Oktober, op Hoërskool Merensky se 60-jaar oue Steinway geval. ‘n Besondere funksie het hulde gebring aan hierdie gerestoureerde, ou meester. Kaartjies is reeds vroeg in September opgeraap vir Mari Weber en vriende (Carel Mouton, Alida du Preez…
Categories: Kultuur, MDDK, Sosiaal

Fraai Leandie verander vroue

Publish on
Gepoets en gepoleer het 260 moeders, dogters en vriendinne 2017 se Moeder- en Dogterfunksie op 14 Oktober te Plasieland bygewoon. Soos altyd het die 25 gasvroue hierdie jaar geen moeite ontsien om Hoërskool Merensky se stampvol skoolsaal in ‘n verruklike denim-en-diamant prentjie te omskep nie. Oud-leerling, Stephanie Buys, en Donné Oosthuizen (graad 11) het items…
Categories: Sosiaal

Farewell, Plasie matrics

Publish on
Merensky High School’s last class of the 90’s said their final goodbyes on Wednesday, 27 September 2018 at Fairview Hotel in Tzaneen. The rain did not stop air balloons to lift off. The theme Up, up and away – 12 Years a journey, said it all. The venue was decorated in yellow and gold air…
Categories: Akademie, Sosiaal

Merensky is 2017 Laeveld Sêr-kampioene

Publish on
FOTO: Voor: Lize Crafford, Hayley Stephenson, Monique Zhanda, Carmen Ferreira en Jordin Young. Ry 1: Danielle Kasselman, Jade Barnatt, Cameron Buys, Miénke Lombard, Meggan Cloete, Mariesa Schutte en mev. Merise Katzke (afrigter). Ry 2: Imcke van Vuuren, Shilo van den Berg, Iszabella le Roux, Refilwe Masehela, Charmaine Ramokhola en Bianca Elbrecht. Agter: Noha Mafaralala, Michaela…
Categories: Kultuur, Sosiaal

Welkom, Klas van 2022!

Publish on
FOTO: Amper-Plasies geniet hulself op 'n bonskasteel. Op Saterdag, 16 September, het Hoërskool Merensky die nuwe graad 8’s van 2018 en hul ouers op Plasieland verwelkom. Die begin van ‘n skooljaar kan erg deurmekaar wees – veral as dit die leerder se eerste keer by ‘n skool is. Merensky het dit dus goedgedunk om nou…
Categories: Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers, Sosiaal, Sport