SOSIAAL

SOSIALE KOÖRDINEERDER

Sunet van Gass
Me. Sunet van Gass

Merensky is 2017 Laeveld Sêr-kampioene

Publish on
FOTO: Voor: Lize Crafford, Hayley Stephenson, Monique Zhanda, Carmen Ferreira en Jordin Young. Ry 1: Danielle Kasselman, Jade Barnatt, Cameron Buys, Miénke Lombard, Meggan Cloete, Mariesa Schutte en mev. Merise Katzke (afrigter). Ry 2: Imcke van Vuuren, Shilo van den Berg, Iszabella le Roux, Refilwe Masehela, Charmaine Ramokhola en Bianca Elbrecht. Agter: Noha Mafaralala, Michaela…
Categories: Kultuur, Sosiaal

Welkom, Klas van 2022!

Publish on
FOTO: Amper-Plasies geniet hulself op 'n bonskasteel. Op Saterdag, 16 September, het Hoërskool Merensky die nuwe graad 8’s van 2018 en hul ouers op Plasieland verwelkom. Die begin van ‘n skooljaar kan erg deurmekaar wees – veral as dit die leerder se eerste keer by ‘n skool is. Merensky het dit dus goedgedunk om nou…
Categories: Akademie, Koshuis, Kultuur, Leiers, Sosiaal, Sport

Popular Plasies crowned

Publish on
PHOTO Bouwer Bosch (MC), Donné Oosthuizen, Jéhan Goosen, Ciné Venter, Dennis du Plessis, Delux Jooste, Heine Booysen, Bernalee Benade and Francois Smit. On 5 September a jam-packed school hall, décor that reminded of an enchanted forest, esteemed judges and 22 popular grade 11 contestants resulted in all systems go for this years’ Mr and Miss…
Categories: Sosiaal

Up, up and away

Publish on
PHOTO Releasing the balloons during the the balloon ceremony. As the matric class of 2017 at Merensky High School are counting down the days to bid farewell to their school years, another Plasie tradition was celebrated by them. On Monday, 28 August, they received their invitations to the matric farewell. The theme “12 Years a…
Categories: Akademie, Sosiaal

Merensky in kleur

Publish on
FOTO JC Nel, Chanel Dohse, Jehan Goosen, Pieter van der Merwe, Christelle Brummer, Ciné Venter, Mieke Venter en Marthin Theunissen. Op Plasieland het lente omtent in volkleur afgeskop. Op Donderdag, 31 Augustus, het man en muis geesdriftig aan die colour fest op die sokkerveld deelgeneem. Die veelkleurige poeierverf was vinnig uitverkoop en het gesorg vir…
Categories: Sosiaal

Nothing beats a Mother’s love

Publish on
PHOTO A stunning table by Heidi Klinkert. Every second year Merensky High School’s moms and their boys enjoy a special function. On Saturday, 26 August it was once again time for the boys to scrub up nicely and spoil their mothers. The black and white theme was reflected in the table décor and outfits. A…
Categories: Sosiaal

Merensky sit die SUPER in superskool

Publish on
FOTO OP DIE TV-STEL: Juf. Claudia Olivier, Bianca Elbrecht, Casper Jordaan en Juan-Jacques Moller. Die Laeveld kan op 4 September regop sit en aandag gee wanneer VIA TV (kanaal 147) se nuwe vasvraprogram vir Hoërskole begin. Alle hoërskole in die land is genooi om deur middel van ‘n kort video in te skryf vir hierdie…
Categories: Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Nuwe kuierplek kry ‘n naam

Publish on
FOTO: Die Byekorf. “Sien jou pouse by die… um...”, of “Kom Luister na Radio Merensky daar by die nuwe... um”?  Vir Hoërskool Merensky was “um” eenvoudig nie goed genoeg nie en het die tyd aangebreek om die besondere, nuutgeboude “um” te doop.  Daarom dat elke bloubloed Plasie onlangs die geleentheid gehad het om sy voorstel…
Categories: Akademie, Kultuur, Leiers, Sosiaal, Sport

Plasies vier weg“hol”oorwinning

Publish on
FOTO: Die Plasie-wenspan. Vreugdevure het hoog gebrand op Plasieland nadat die Merensky-span op Saterdag, 5 Augustus die jaarlikse NG Kerk Letsitele kaskarwedren gewen het. Hierdie kompetisie vind reeds die afgelope 18 jaar plaas, en was dit die 10de maal dat Hoërskool Merensky die trofee trots omhoog kon hou. Juigende ondersteuners se blou bloed het geborrel…
Categories: Sosiaal, Sport

UK 2016/17 gee terug aan die gemeenskap

Publish on
Hoërskool Merensky se Uitvoerende Komitee, 2016/2017, het besluit om vanjaar deel te neem aan die wêreldwye beweging om honger te beveg.  Hulle het ‘n behoefte in die gemeenskap gesien om geld vir kos in te samel en sokkies vir die minder bevoorregte mense. ‘n Vellie-Vrydag is op 5 Mei gehou waaraan die hele skool deelgeneem…
Categories: Leiers, Sosiaal

Plasies gekies vir TV-vasvra

Publish on
FOTO DIE SUPERSPAN Casper Jordaan, me. Claudia Olivier, Juan-Jacques Moller en Bianca Elbrecht. Die bekende vermaakkunstenaar, Snotkop het kragte saam met VIA-kanaal (DSTV, kanaal 147) gesnoer om ‘n televisie-vasvraprogram genaamd Die Superskool aan te bied. Ten einde hiervoor te kwalifiseer, is hoërskole regoor die land genooi om deur middel van ‘n kort bekendstellingsvideo in te…
Categories: Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Dr Hans Merensky se Steinway herleef

Publish on
FOTO: Werner Stolze is tevrede met sy handewerk. Die gesegde weerklink dikwels: ‘n Plasie gaan lê nooit. Net so geld dit ook vir die geliefde Steinway and Sons vleuelklavier in die Merensky-skoolsaal. Na ongeveer 75 jaar se diens, het dié ou grote se litte stram en sy stem atonaal geraak. Daar moes ‘n besluit geneem…
Categories: Kultuur, Sosiaal

Mnr. Bosvark en me. Loerie gekroon

Publish on
Die jaarlikse mnr. Bosvark en me. Loerie tradisie op Plasieland het weer op 22 Mei vir groot opwinding onder die Merensky-leerders gesorg. Hierdie toekenning gaan aan ‘n spesiale man- en dame-onderwyser wat deur die leerders verkies word vir hulle toewyding en Plasie-gees. Mnr. Arno Last en mej. Claudia Olivier het hierdie jaar met die gesogte…
Categories: Sosiaal

Top 10 learners tour Gauteng

Publish on
PHOTO: AT THE VOORTREKKER MONUMENT Front: Nkateko Shikhati, Donné Oosthuizen, Carmi Venter, Anri McLean, Bianca Prinsloo, Jan-Carel van Niekerk, Janco Blignaut, Kesia Pohl, Lin-Mari Theron, Steph-Marie de Lange and Xander Botha. Middle: Barri Gerber, Dirk Crafford, Glory Mabidilala, Chanel Dohse, Anize Basson, Jenelle de Jonge, Luann Botha, Juan-Jacques Moller and Jason Mellet. Back: Rohan du…
Categories: Akademie, Sosiaal

Frikkie vereer op Plasieland

Publish on
FOTO Links: Willa Marais, Henriëtte Haar, mnr. Magnus Steyn (skoolhoof), Pieter van der Merwe en Magriet van der Merwe. Regs: Sunette Stander, Martha Leeuwner, Gretha van Staden en Merize Katzke. Die enigmatiese Frikkie Deysel se verjaardag word jaarliks by Hoërskool Merensky herdenk. Op 19 April het die Plasies tydens pouse in piekniekstyl partytjie gehou. Die…
Categories: Sosiaal