SOSIAAL

SOSIALE KOÖRDINEERDER

Sunet van Gass
Me. Sunet van Gass

Cupcake heaven

Publish on
The principal of Merensky High School was impressed with the Plasie performance during the recent Inter-High meet in Phalaborwa. Therefor he decided to reward every participant with a cupcake and cold drink after assembly on Monday, 22 February.
Categories: Sosiaal

Agent 007 laat liefde blom op Plasieland

Publish on
Op 11 Februarie het die graad 11-leerders van Hoërskool Merensky die jaarlikse Valentynsdans aangebied. James Bond en sy 007-spanlede het gesorg vir ‘n suksesvolle “Spectre”- en “Skyfall”-geleentheid op maat van musiek, in ‘n pragversierde skoolsaal. Die Plasies het meegedoen aan die tema en tot laat gedans op die musiek van Merensky DJ’s Jason en Mpho.…
Categories: Sosiaal