7s Rugby

 

MHS 7s Rugby

MHS 7's Rugby

Organiseerder

Clinton Gerber
Mnr. Clinton Gerber

Afrigters

Mnr. Ian van Heerden
Mnr. Johannes Seerane
Mnr. Frik Dohse

2017 Datums

Datums sal aangekondig word.


7's Rugby Nuus

Sewes rugby skop af

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se o.15- en 0.18 7’s-rugbyspanne het Saterdag, 27 Augustus aan die Sutherland Sewestoernooi in Centurion deelgeneem. Hierdie was die eerste wedstryde vir die seisoen, en afrigters het van die geleentheid gebruik gemaak om spelers te begin voorberei vir dit wat voorlê. Die o.15-seuns het Sutherland High School en Hoërskool Barberton in hul poelwedstryde gewen, maar vasgeval teen Pretoria Boys High. Hulle het in die Plaat semi-finaal teen Hoërskool Centurion naelskraap 17-19 verloor. Die o.18-manne het in ‘n baie goeie begin Hoërskool Hans Moore 28-0 kafgedraf. Daarna het hulle nog twee wedstryde gewen en een verloor, om in die Plaatfinaal teen Hoërskool Wonderboom kragte te meet. Wonderboom wen hierdie…

Merensky 7’s player in USA

Gepubliseer op
Old Plasie, MJ Mulder, has been selected to represent the All Stars Invitational 7’s rugby side that will tour to Dallas, Texas (USA) from 3 to 10 July this year.  This is certainly a great opportunity and privilege for him and an honor for Merensky High School. The team will play in the Dallas Quins u.19 International 7’s tournament and will be competing against other international teams such as the America, Mexico, Australia, Georgia, Caiman Islands, Poland and many more. The tournament will be broadcasted on Supersport.

Merensky Rhino 7’s laat wildtuin gons

Gepubliseer op
FOTO: DIE MERENSKY A-SPAN Agter: MJ Bench, Mikyle le Roux, MJ Mulder, Pieter van Rooyen, Almo Julies en Casper Jordaan. Voor: Ettienn Slabbert, Rsaenge Kubayi, Freddie Lubbe, Noko Malatji, Wynand Scholtz en Joe Raspel. Die jaarlikse Rhino 7’s toernooi het vanaf 25 September in Skukuza plaasgevind. Dit was die derde suksesvolle rugbytoernooi van dié aard. Skoolspanne, -afrigters en ondersteuners het van heinde en verre opgetrek na die Kruger Nasionale Park om aan hierdie grootse inisiatief van Hoërskool Merensky deel te neem. Hoërskole Ben Viljoen, DZJ, Die Anker, HTS Tom Naudé, Hoogenhout, LYNX, Merensky, Middelburg, Montana, Nelspruit, PHS, Potch Volkskool, Rustenburg en Wonderboom het in versengende hitte sake uitgespook vir die…