Atletiek

 

2016 Interhoër

MHS Atletiek

Organiseerder

Nadia Last
Me. Nadia Last

Afrigters

Mnr. Frik Dohse
Me. Izelle du Preez
Mnr. Philip Entress
Mnr. Clinton Gerber
Me. Elzette Hay
Me. Merise Katzke
Me. Nadia Last
Mnr. Arno Last
Me. Anneke le Roux
Mnr. Danie Olivier
Mnr. Johannes Seerane
Me. Sunette Stander
Mnr. Magnus Steyn Jnr
Mnr. Pieter Van der Merwe
Mnr. Ian van Heerden
Me. Elri Verster

2017 Datums

12 Januarie - Interhuis (tuis)
21 Januarie - Louis Trichardt (weg)
27 Januarie - Rob Ferreira, Witrivier (weg)
3 Februarie - Piet Potgieter, Potgietersrus (weg)
11 Februarie - Laeveld Byeenkoms
15 Februarie - Top 10, Potchefstroom (weg)
24 Februarie - Interhoër, Peter Mokaba Stadion, Pietersburg (weg)

Atletiek Nuus

Kreatiewe Plasies konkel

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se Interhoër dirigente en onderwysers is op Vrydag, 27 Januarie deur Spur Tzaneen getrakteer. Met kieste vol hamburgers en melkskommels het die kreatiewe span koppe bymekaar gesit en planne gesmee om die 2017 geesbeker huis toe te bring. Belinda Nzadi, Chris Bill, Riëtte Warmenhoven en Clariska Venter neem hierdie jaar die voortou as dit kom by Plasiegeesvang en malligheid op die pawiljoen. Die tema is tot dusver ‘n goed bewaarde geheim, maar te oordeel aan verlede jaar se kleurvolle extravaganza kan toeskouers in 2017 net groter en beter verwag. Merensky sien uit na die Interhoër byeenkoms op 24 Februarie by die Peter Mokaba Stadion in Polokwane. FOTO Belinda…

Plasie athletes on the go

Gepubliseer op
On Friday, 27 January, Merensky High Schools’ team of athletes traveled to White River to compete in a friendly meet at Rob Ferreira High School. Participating schools were Rob Ferreira (A and B teams), Bergvlam, Merensky, Middelburg, Penryn College, Uplands College and Curro Nelspruit. Merensky ended second in this showdown. The Plasies are proud of Lourencia van Dyk who was crowned the best senior girls athlete of the day. The u.17 girls managed to set a new record for the 4 x 100m relay event (was 53.52 min, now 52.70 min). The top 5 Merensky girls of the day were Zenesia Nukeri (shot put), Kesia Pohl (shot put), Lourencia van…

Plasies maak amok in Louis Trichardt

Gepubliseer op
Op Saterdag, 21 Januarie, het Hoërskool Merensky by Hoërskool Louis Trichardt aan ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms deelgeneem. Uit die 6 skole teenwoordig, het die Plasies in totaal eerste geeïndig met 1006 punte. Hoërskool Louis Trichardt was in die tweede plek met 854 punte, en Hoërskool Eric Louw derde. Merensky se Sancha van Niekerk is weer aangewys as beste senior dogter op die baan, met Vutomi Mkhabela die beste senior seun. Op die veld het die seniors, Kgabo Mamorabele Thato Shokane oorheers. Plasieland se top 5 dogters vir die dag is Kgabo Mamorobela (verspring), Twane van Wyk (hoogspring), Donné Oosthuizen (hoogspring), Kesia Pohl (gewigstoot) en Emma Dalrymple-Hay (hoogspring). Vutomi Mkhabele (200m), Thato…

2017 Uitslae

@ Hoërskool Louis Trichardt (21 Januarie 2017)

PUNTE:
Merensky – 1006
Louis Trichardt – 854
Eric Louw (Musina) – 176
Girls' College – 127
Ridgeway College – 104
Falcon College – 102

PLASIE-PRESTASIES:
Senior dogters baanatleet: Sancha van Niekerk
Senior dogters veldatleet: Kgabo Mamorobela
Senior seuns baanatleet: Vutomi Mkhabele
Senior seuns veldatleet: Thato Shokane


@ Hoërskool Rob Ferreira, Witrivier (27 Januarie 2017)

PUNTE:
Rob Ferreira (A- & B-spanne) - 734
Merensky - 558
Middelburg - 554.5
Bergvlam - 325
Penryn - 216
Curro - 165.5
Uplands - 12

PLASIE-PRESTASIES:
Beste Senior Dogtersatleet van die dag: Lourencia van Dyk
Nuwe rekord: Dogters o.17, 4 x 100m aflos (was 53.52 min., nou 52.70 min.)


2016 Uitslae

Atletiek @ Hoërskool Louis Trichardt (23 Januarie 2016)

PUNTE:
Merensky – 840
Louis Trichardt – 654
Noorderland
Falcon Crest
Eric Louw (Musina)
Groblersdal Academy

PLASIE-PRESTASIES:
Junior dogters baanatleet: Steph-Marie de Lange
Junior dogters veldatleet: Christelle Coetzer
Junior seuns veldatleet: Tristan Patrick
Senior dogters veldatleet: Taytum Cawood
Senior seuns baanatleet: Noko Malatji


Atletiek @ Hoërskool Rob Ferreira (29 Januarie 2016)

PUNTE:
Middelburg – 533
Merensky – 502
Rob Ferreira (Witrivier) – 478
Ben Viljoen (Groblersdal) – 312
Bergvlam (Nelspruit) – 248
Penryn College (Nelspruit) – 205
Sybrand van Niekerk (Sabie) – 99
Uplands College (Witrivier) – 65
Curro Nelspruit – 63

PLASIE-PRESTASIES:
Junior Victrix Ludorum: Christelle Coetzer
Senior Victor Ludorum: Quiniso Madzhiga


Atletiek @ Hoërskool Ben Viljoen (5 Februarie 2016)

PUNTE:
Merensky – 763
Hoogenhout (Bethal) – 702
Ben Viljoen (Groblersdal) – 585
Hans Strijdom (Naboomspruit) – 355


Laeveld Prestige Byeenkoms (13 Februarie 2016)

PUNTE:
Merensky – 850
Rob Ferreira (Witrivier) – 824
Frans du Toit (Phalaborwa) – 241
HTS Tom Naudé (Pietersburg) – 216
Louis Trichardt – 184
Barberton – 116

PLASIE-PRESTASIES:
Junior Victrix Ludorum: Christelle Coetzer
Senior Victrix Ludorum: Sancha van Niekerk
Senior Victor Ludorum: Noko Malatji

PLASIE-MEDALJES:
58 Goud, 49 Silver en 40 Brons.


Interhoër (19 Februarie 2016)

PUNTE:
Pietersburg – 762
Merensky – 666
Louis Trichardt – 407
Frans du Toit – 262
Eric Louw – 130
Northern Academy – 123
HTS Tom Naudé – 121

PLASIE-PRESTASIES:
Victor Ludorum: Noko Malatji
Beste Junior Baanatleet: Christelle Coetzer
Beste Senior Baanatleet: Noko Malatji
Beste Senior Veldatleet: Lilly Pohl
Beste Meisiespan
Beste totaal van Top 10 presteerders