Atletiek

 

2016 Interhoër

MHS Atletiek

Organiseerder

Nadia Last
Me. Nadia Last

Afrigters

Mnr. Frik Dohse
Me. Izelle du Preez
Mnr. Philip Entress
Mnr. Clinton Gerber
Me. Elzette Hay
Me. Merise Katzke
Me. Nadia Last
Mnr. Arno Last
Me. Anneke le Roux
Mnr. Danie Olivier
Mnr. Johannes Seerane
Me. Sunette Stander
Mnr. Magnus Steyn Jnr
Mnr. Pieter Van der Merwe
Mnr. Ian van Heerden
Me. Elri Verster

2017 Datums

12 Januarie - Interhuis (tuis)
21 Januarie - Louis Trichardt (weg)
27 Januarie - Rob Ferreira, Witrivier (weg)
3 Februarie - Piet Potgieter, Potgietersrus (weg)
11 Februarie - Laeveld Byeenkoms
15 Februarie - Top 10, Potchefstroom (weg)
24 Februarie - Interhoër, Peter Mokaba Stadion, Pietersburg (weg)

Atletiek Nuus

Merensky athletes prove their worth at Louis Trichardt

Gepubliseer op
PHOTO: 3000m Girls u.19 1. Christelle Coetzer, 2. Anri McLean, 3. Michelle Stevens. On Saturday, 23 January, the Plasie athletics team travelled to Hoërskool Louis Trichardt for the first friendly meet of 2016. Participating schools were Louis Trichardt, Noorderland, Falcon Crest, Eric Louw, Groblersdal Academy and Ridgeway College. Merensky reigned victorious with a superb score of 840 points. Louis Trichardt came second with 654 points. No less than 5 new records were set by Plasie athletes: Steph-Marie de Lange (girls u.15) 90m hurdles 15.90s, Seth Lathane (boys u.15) 300m hurdles 42.70s, Delean O’Neill (girls u.16) javelin 25.43m, Lilly Pohl (girls u.17) javelin 33.65m, Noko Malatji (boys u.17) 110m hurdles 14.90s.…

Massadeelname by Interhuis Atletiek

Gepubliseer op
Die skooljaar het skaars begin of man en muis op Plasieland het op Donderdag 14 Januarie op die atletiekbaan vergader om te wys hul laat in 2016 geen gras onder hul voete groei nie. Ten spyte van die hitte, was die gees op die pawiljoen aansteeklik, met al die graadgroepe wie mekaar lekker aangespoor het. Hierdie jaar was uitsonderlik, aangesien die graad 12’s sowel as die graad 8’s die grootste geraas gemaak het, en dus die geesbeker deel. Verskeie rekords het in die slag gebly, wat groot dinge belowe vir die interhoërbyeenkoms in Phalaborwa te Frans du Toit op 19 Februarie. Veral die veldatlete het geskitter, en is Lourentia van…

Plasie-atlete berei voor vir mega seisoen

Gepubliseer op
[fusion_text]Op 5 en 6 November het Merensky se atletiekafrigters ‘n kursus aangebied vir alle toekomstige Plasies en huidige junior atlete. Sessies in naellope, langafstande, hekkies, gewigstoot, diskus, hoogspring en spiesgooi is aangebied. Mev. Laura Revelas (‘n dieëtkundige van Tzaneen) het die groep atlete toegespreek oor regte eetgewoontes vir atlete, terwyl mnr. Hein van Heerden, Merensky se adjunkhoof sport, die atlete gemotiveer en geleer het van “mental toughness”. Tussendeur die harde werk is daar darem ook lekker gespeel en geswem, en het die groep selfs hulle eie “mini-olympics” gehou. ‘n Spesiale dankie aan mev. Dorette Oosthuizen (‘n Plasie-ouer) wat die hoogspringatlete gehelp het. ‘n Kamp soos hierdie verseker ‘n goeie wegspring…

2016 Uitslae

Atletiek @ Hoërskool Louis Trichardt (23 Januarie 2016)

PUNTE:
Merensky – 840
Louis Trichardt – 654
Noorderland
Falcon Crest
Eric Louw (Musina)
Groblersdal Academy

PLASIE-PRESTASIES:
Junior dogters baanatleet: Steph-Marie de Lange
Junior dogters veldatleet: Christelle Coetzer
Junior seuns veldatleet: Tristan Patrick
Senior dogters veldatleet: Taytum Cawood
Senior seuns baanatleet: Noko Malatji


Atletiek @ Hoërskool Rob Ferreira (29 Januarie 2016)

PUNTE:
Middelburg – 533
Merensky – 502
Rob Ferreira (Witrivier) – 478
Ben Viljoen (Groblersdal) – 312
Bergvlam (Nelspruit) – 248
Penryn College (Nelspruit) – 205
Sybrand van Niekerk (Sabie) – 99
Uplands College (Witrivier) – 65
Curro Nelspruit – 63

PLASIE-PRESTASIES:
Junior Victrix Ludorum: Christelle Coetzer
Senior Victor Ludorum: Quiniso Madzhiga


Atletiek @ Hoërskool Ben Viljoen (5 Februarie 2016)

PUNTE:
Merensky – 763
Hoogenhout (Bethal) – 702
Ben Viljoen (Groblersdal) – 585
Hans Strijdom (Naboomspruit) – 355


Laeveld Prestige Byeenkoms (13 Februarie 2016)

PUNTE:
Merensky – 850
Rob Ferreira (Witrivier) – 824
Frans du Toit (Phalaborwa) – 241
HTS Tom Naudé (Pietersburg) – 216
Louis Trichardt – 184
Barberton – 116

PLASIE-PRESTASIES:
Junior Victrix Ludorum: Christelle Coetzer
Senior Victrix Ludorum: Sancha van Niekerk
Senior Victor Ludorum: Noko Malatji

PLASIE-MEDALJES:
58 Goud, 49 Silver en 40 Brons.


Interhoër (19 Februarie 2016)

PUNTE:
Pietersburg – 762
Merensky – 666
Louis Trichardt – 407
Frans du Toit – 262
Eric Louw – 130
Northern Academy – 123
HTS Tom Naudé – 121

PLASIE-PRESTASIES:
Victor Ludorum: Noko Malatji
Beste Junior Baanatleet: Christelle Coetzer
Beste Senior Baanatleet: Noko Malatji
Beste Senior Veldatleet: Lilly Pohl
Beste Meisiespan
Beste totaal van Top 10 presteerders