Bergfiets

Bergfietsry

MHS Bergfietsry

Skoolverteenwoordiger

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter van der Merwe

Afrigter

Mnr. Pierre Cronjé

2018 Datums

8 September : Vula Vula (ATKV Eiland Spa)
15 September : Spur Skole XCO - Tour de Marula (Mokopane)
22 September : Lalapanzi MTB
6 Oktober : Eiland MTB
13 Oktober : Southern Cross MTB (Hoedspruit)
27 Oktober : Mooketsi MTB
3 November : Marathon Kampioenskap (Stanford Lake College)

Bergfietsry Nuus

Tour de Polokwane XCO-aksie

Gepubliseer op
FOTO: Johan van den Heever (Sub Junior Boys) 18 Lede van Hoërskool Merensky se Bergfietsklub het op Saterdag, 18 Augustus, aan die Spur Skole XCO Bergfietsren (ook genoem die Tour de Polokwane) by die Capricorn Racing Club in Polokwane deelgeneem. In die Sub Junior Boys-afdeling het Johan van den Heever ‘n 11de-plek behaal. Onder die Sub Junior Girls spog Janke Joubert met ‘n 2de-plek. Gunter Katzke het in die Youth Boys-afdeling 13de gekom, met Annalene Rood wat ‘n 3de-plek ingeneem het onder die Youth Girls. Merensky seniors, Sheldon Muller en Armand Cronjé, het in die Junior Boys-afdeling onderskeidelik ‘n 2de- en 3de-plek losgery. Die derde Spur Skole Limpopo-ronde, Tour de…

Sheldon byt vas by Akkedis

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Jurgens Spaumer, Jodi Spaumer en Matthew Taylor. Agter: Armand Cronjé, Sheldon Muller, Pierre Cronjé (afrigter), Trevor de Beer en Shaun de Beer (beseer). Vir fietsryers in Limpopo is die berugte Akkedis bergfietswedren enersyds ‘n uitdaging, en andersyds ‘n verskrikking. Ten spyte hiervan het ses fietsrymasjiene van Hoërskool Merensky op Saterdag, 11 Augustus, in Louis Trichardt vasgebyt en hul merk gemaak. Die Akkedis is so veeleisend, omdat die roete oor 35km met 1061m klim. Sheldon Muller, graad 12, het die Merensky-gesegde: “’n Plasie gaan lê nooit”, gestand gedoen toe sy fietsketting 250m voor die wenstreep gebreek het. Hy het vasberade sy fiets oor sy skouer gegooi, genael vir die…

MTB triumph for Plasies

Gepubliseer op
On Saturday, 4 August, the Miami Magoebaskloof MTB race, hosted by Tzaneen Cycling Club started and finished on the Merensky High School grounds. Nine Plasie cyclists entered this exciting race. Over a distance of 15km, the sub-junior boys were led by Merensky’s Hennie de Wet (1st) and Matthew van der Merwe (2nd). The more challenging 35km track was attacked by the Sub Junior, Youth and Junior Boys, as well as the Sub Junior and Youth Girls. Armand Cronjé had an excellent race. Not only was he crowned the “King of the Mountain”, but he was the 1st Junior boy and overall winner from 140 cyclists. Sheldon Muller was the 5th…