Bergfiets

MHS Bergfietsry

MHS Bergfietsry

Organiseerder

Alex Schoeman
Me. Alex Schoeman

Afrigter

Mnr. Pierre Cronjé

2017 Datums

Sal aangekondig word.


Bergfietsry Nuus

Eerste vir Merensky by SA bergfietskompetisie

Gepubliseer op
Christelle Coetzer en Armand Cronjé in hul Limpopo kleure. Ses atlete van Hoërskool Merensky het Saterdag en Sondag, 3 en 4 Oktober, deelgeneem aan die Spur SA Skole bergfietskompetisie. Al nege provinsies het deelgeneem, asook Botswana, Namibië en Zimbabwe. Dit was die eerste keer wat Hoërskool Merensky aan hierdie kompetisie deelneem en Christelle Coetzer, Michelle Stevens, Arman Cronjé, Robert Retief, Amelia Middleton en Alex Strydom het hul baie goed van hul taak gekwyt. ‘n Skolekompetisie het Saterdag plaasgevind. Die fietsryers moes in mergelende hitte twee tot vyf rondtes van vyf kilometer elk aflê en so punte vir hul skool insamel. Christelle het hier vyfde geeïndig, met…