Boogskiet

Boogskiet

MHS Boogskiet

Organiseerder

Yolandi Potgieter
Me. Yolandi Potgieter

Afrigter

Mnr. Seph Oosthuizen

2019 Datums

9-10 Februarie - 3Di Triple Crown Leg 1
22-24 Maart - SA Nasionale Veldkampioenskap
26-28 April - SA Nasionale IFAA Binnenshuise Kampioenskap
4-5 Mei - 3Di Triple Crown Leg 2
22-23 Junie - Ekurhuleni Provinsiale Veldkampioenskap
7-8 September - 3Di Triple Crown Leg 3
26-27 Oktober - SA African National 3D Champs

Boogskiet Nuus

Plasie-viermanskap skiet in die kol

Gepubliseer op
Vier skuts van Merensky Boogskietklub het die naweek van 18 Junie aan twee verskillende kampioenskappe deelgeneem. Benno Kotze (CMBU) het aan die Vaaldriehoek Binnenshuise Kampioenskappe te Kempton Park deelgeneem. Benno skiet n telling van 296/300 met 35 x’e. Met hierdie uitstekende telling behaal hy ‘n silwer medalje, asook sy tweede nasionale kwalifisering.  Benno benodig nog een so ‘n goeie kwalifisering om sy nasionale kleure te verwerf. Benéche Jackson (FY), André van der Merwe (YMR13-14) en Canell Jackson (FY) het aan die 3Di Mpumalanga Kampioenskappe te Marble Hall deelgeneem. Ten spyte van ‘n lang, uitmergelende dag het hierdie drie skuts uitstekend gevaar. André behaal goud met ‘n Protea kwalifiserende telling, Benéche…

Merensky Archery paints Eiland blue

Gepubliseer op
Merensky Archery club hosted the prestigious annual Bushveld & Limpopo Indoor Archery Championships at the popular Eiland AKTV Resort. Merensky Archery Club wishes to thank the staff and sponsors who contributed to the success of this event. 57 Participants competed in 4 shooting sessions. The Merensky Archery Club was well represented with 33 members. Once again they bagged enough medals to prove their status as top of the charts. The archers attained 17 Gold, 17 Silver and 6 bronze medals over the weekend. Bushveld Indoor Medal winners: GOLD: André van der Merwe, Izelri Theron, Janco Theron, Annebelle Schwab, Carissa Ivy, Beneche Jackson, Ryan Jackson, Ockert le Roux and Owen Otto.…

Skitterprestasie vir Plasie-boogskuts

Gepubliseer op
Merensky se boogskietspanne het die naweek van 21 Mei aan die ABO Triple Crown skolekompetisie op Ngomo Lodge net buite Pretoria deelgeneem. Ten spyte van winderige omstandighede, het die eerstespan ‘n goue medalje verwerf vir hul pragvertoning. Die tweedespan het ‘n brons medalje ingepalm. Individuele sukses is behaal deur André van der Merwe met ‘n eersteplek, Benéche Jackson met ‘n tweedeplek en derde plekke is verwerf deur Canel Jackson en Ryan Jackson.