Boogskiet

Boogskiet

MHS Boogskiet

Organiseerder

Yolandi Potgieter
Me. Yolandi Potgieter

Afrigters

Me. Yolandi Potgieter

2018 Datums

18 Augustus - Noord-Wes Veldkampioenskappe
25 Augustus - Limpopo 3Di kampioenskappe
8 September - Triple Crown Been 3
15 September - Gauteng Provinsiale Veldkampioenskappe
5-13 Oktober - Wêreldkampioenskap (veld), Potchefstroom
27 Oktober - 3Di kampioenskap
17-18 November - 3Di Nasionale kampioenskappe

Boogskiet Nuus

Merensky-skuts palm goud in

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Ariane Marais, Ashley Hunt, Canell Jackson en Armand Wiers. Agter: Rikus Faurie, Yolandi Potgieter (organiseerder), Benéche Jackson, Sean Hunt, Rohan Wewege, Schalk Warmenhoven, Morne Kleynhans jnr, Magdalena Kleynhans en Morne Kleynhans. Een van die voorste gebeurtenisse op die 2018 Limpopo binnenshuise boogskietkalender was die Bushveld en Limpopo kampioenskappe by Eiland Spa, aangebied deur Hoërskool Merensky. 45 Skuts van regoor Limpopo het op 11 en 12 Augustus in 18 klasse deelgeneem. Merensky Boogskietklub is verteenwoordig deur 15 skuts wat weer puik resultate gelewer het. Canell Jackson(JFBU), Ashley Hunt(JFFU), Rikus Faurie(JMBU), André van der Merwe(JMFU), Schalk Warmenhoven(VMBU), Rohan Wewege(YAMBU) en Sean Hunt(YAMFU) het goud ingepalm in die Bushveld kampioenskap. Silwer…

Merensky Archery hosts Limpopo Field Championships

Gepubliseer op
PHOTO: Front: Ryan Jackson, Ashley Hunt, Canell Jackson, Lin-Marie Theron, Morney Kleinhans and Rikus Faurie. Back: Janco Theron, Arian Marais, Dawie Theron, Armand Wiers, Rohan Wewege, Natie Faurie, Martin Mostert, Benéche Jackson and Sean Hunt. On the weekend of 2 and 3 June, the Merensky Archery Club hosted the Limpopo Field Championships on home ground. 72 Archers from all over the country enjoyed warm Lowveld weather and excellent conditions. No less than 15 archers from the Merensky Club participated. Rikus and Natie Faurie, Ryan Jackson, Ariane Marais and Armand Wiers shot their personal best over the weekend. Provincial qualifiers were shot by Sean Hunt and Lin-Mari Theron, while Benéche Jackson…

Merensky skuts berei voor vir wêreldkampioenskap

Gepubliseer op
FOTO: MEDALJE WENNERS Dawie Theron, Lin-Marie Theron, Canell Jackson, Rohan Wewege, Sean Hunt en Dewald Haagner. Tien skuts van die Hoërskool Merensky boogskietklub het die naweek van 12 Mei aan die SANAA Veldkompetisie te Thabazimbi deelgeneem. Hierdie kompetisie was weer ter voorbereiding vir die wêreldkampioenskap wat in Oktober hierdie jaar aangebied word. Die Merensky-skuts het weereens baie goed gevaar. Canell Jakson en Rohan Wewege is gekroon met goue medaljes, terwyl Lin-Marie Theron en Dewald Haagner silwer ingepalm het en Sean Hunt brons. Die Plasies is trots op Lin-Marie Theron en Canell Jackson wat albei provinsiale kleure vir 2018/2019 in “veld” verwerf het.