Boogskiet

MHS Boogskiet

MHS Boogskiet

Organiseerder

Yolandi Potgieter
Me. Yolandi Potgieter

Afrigters

Mnr. Ockert le Roux
Me. Yolandi Potgieter

2017 Datums

11, 12 Februarie - 3Di Triple Crown
18-20 Maart - SANFAC
25, 26 Maart - Limpopo 3D-kampioenskappe (tuis)
1, 2 April - Limpopo Binnenshuise Kampioenskappe
29 April - 1 Mei - SANIAC & HUNTEX
20, 21 Mei - 3Di Triple Crown Been 2
3, 4 Junie - Bosveld Binnenshuise Kampioenskappe
9, 10 September - 3Di Triple Crown Been 3
14, 15 Oktober - Limpopo Veldkampioenskappe
21 Oktober - Jaareindfunksie
18, 19 November - 3Di Nasionale Kampioenskappe

Boogskiet Nuus

Merensky skuts tref nasionale kampioenskap

Gepubliseer op
Tien vasberade skuts van Hoërskool Merensky se boogskietklub het die naweek van 18 tot 20 Maart aan die “South African National Field Archery Championship” (SANFAC) te Broederstroom deelgeneem. Die nasionale kompetisie is bygewoon deur skuts van heinde en verre, ter voorbereiding van die wêreldkampioenskappe wat volgende jaar in Suid Afrika plaasvind. Drie uitdagende dae en ‘n moeilike baan het baie deursettingsvermoë geverg. Die skuts moes ‘n gemiddeld van 7 ure per dag in die veld stap om 4 pyle elk na 28 teikens te skiet. Die volgende skuts is bekroon met goue medaljes in hul verskeie kategorieë: Lin-Mari Theron (YAFBU), Canell Jackson (JFBU), Beneché Jackson (YAFFU), Janco Theron (YAMBU). Rohan…

Tommies gets Plasiewhacked

Gepubliseer op
It was a great day for Plasie sports on Saturday, 11 March. On the netball courts the Merensky girls reigned supreme with a total of 226 goals against 44 scored by their opponents. The Plasie first team made a hard game look easy with a final score of 37-12. NETBALL RESULTS FOR THE DAY u.14A won 20-13 u.14B won 36-2 u.15A won 22-3 u.15B won 27-2 u.16A won 25-5 u.17A won 20-7 2nd won 39-0 1st won 37-12 The winning streak continued on the rugby fields with superb scores. Merensky’s first team proved their mettle with a 53-15 win. Tries were scored by Ryno van Burick (2), Noko Malatji (2),…

Goud vir Canell

Gepubliseer op
Op 4 en 5 Maart het Hoërskool Merensky se Canell Jackson aan die Mpumalanga Provinsiale Veldkampioenskappe te De Voetpadkloof, naby Middelburg, deelgeneem. Die ruwe bergbaan was vir elke deelnemer ‘n groot uitdaging met fel son en gure wind waarmee rekening gehou moes word. Canell mis haar nasionale kwalifisering met 4 punte, maar stap trots weg met ‘n goue medalje. FOTO Goud vir Benno Kotze (Laerskool Tzaneen) en Canell Jackson.