Dogtershokkie

 

1ste hokkiedogters 2016

MHS Dogtershokkie

Organiseerder

Nadia Last
Me. Nadia Last

Afrigters

Me. Nadia Last
Me. Nadia Claasen
Me. Anri Prinsloo
Me. Elri Verster
Me. Merise Katzke
Me. Elzette Hay
Me. Anneke le Roux

2017 Datums

27 Feb - 2 Maart - Skoolproewe
14 Maart - o.14 & o.16 Proewe @ Heuwelkruin en PHS
15 Maart - o.18 Proewe @ PHS
17-21 Maart - 1ste-span Toer
18 Maart - Ben Viljoen
25 Maart - Piet Potgieter
27-29 Maart - Limpopo Oefenkamp
31 Maart - 3 April - o.15 & o.16 Toer @ TUKS
3-7 April - 2de-span Toer @ PUK
7-10 April - o.14 Toer @ TUKS
22 April - Rob Ferreira, Witrivier
13 Mei - PHS (tuis)
20 Mei - Frans du Toit, Phalaborwa (tuis)
27 Mei - Ben Vorster (weg)
16, 17 Junie - Limpopo semi-finaal en finaal
3-5 Augustus - Noordvaal
17 Augustus - Jaarafsluitingsfunksie
12 September - Dorp vs Koshuis

Dogtershokkie Nuus

Hokkiedogters gee alles

Gepubliseer op
FOTO: DIE O.16-SPAN Voor: Lisa MaGuire, Jamie van der Merwe (kaptein), Zoë Kader, Meghan MacNicol, Micaela Dale en Danielle Pohl. Agter: Ruette Schoeman, Megan Meyer, Jenelle de Jonge, Reinette Jacobs, Liza-Ri Snyman (onderkaptein), Elri Verster (afrigter), Mmarena Mamiane, Nina Grové en Nicky Smith. Hoërskool Merensky se o.16 dogtershokkiespan het weer op 13 Junie tydens ‘n provinsiale uitspeelwedstryd teen Hoërskool Piet Potgieter kragte gemeet. Die 0-0 telling aan die einde van die toegelate tyd is ‘n bewys dat nie een span bes wou gee nie. ‘n Riller 8-sekonde stryd het tot gevolg gehad dat die Plasies met ‘n 2-3 telling die knie moes buig. Speler van die wedstryd was Mmarena Mamiane.…

Plasie o.14’s oppad na Noordvaal

Gepubliseer op
Die naweek van 14 en 15 Junie het vir groot opwinding op die hokkieveld gesorg. In twee uitspeelwedstryde by Curro Heuwelkruin buite Polokwane, het die o.14-dogters deurgedring na die Noordvaalkompetisie wat op 3 tot 5 Augustus in Nelspruit plaasvind. Die eerste wedstryd teen Hoërskool Frikkie Meyer het deurentyd gelykop verloop. Die halftydtelling was 0-0, met ‘n eindtelling van 1-1. Na ‘n 8-sekonde doelskiet was die spanne steeds 2 elk, kop-aan-kop. ‘n “Sudden death” ronde het egter gesorg dat Frikkie Meyer na ‘n taai stryd 3-2 gewen het. Spelers van die wedstryd was Janke Basson, Emma Dalrymple-Hay en Nikita Pohl. Die volgende dag het die hokkiestokke weer geklap in ‘n wedstryd…

Plasie-hokkie trek berg-op

Gepubliseer op
Midde-in die wintereksamen het Hoërskool Merensky se dogters- en seunshokkiespelers op Woensdag, 31 Mei stokke gestamp teen die spanne van Stanfrod Lake College. Die 2e-seunspan sluit hul seisoen op ‘n hoë noot af met ‘n 3-1 wen. Kieran Albertus, Delux Jooste en John-D Ball het met doele bygedra tot die span se sukses. Die o.14’s buig die knie met ‘n 0-1 telling; Kyle-Bradley Hamilton is aangewys as die speler van die wedstryd. In ‘n titaniese gelykop-stryd tussen die o.15-spanne, het die Stanfordians uiteindelik geseëvier met ‘n 2-3 eindtelling. Merensky se 1e-span verloor naelskraap, 0-1. Die o.16-dogterspan het uitmuntende spel gelewer en met ‘n 5-0 wen van die veld gestap. Doele…
1 2 3 11

2016 Uitslae

Piet Potgieter (5 Maart 2016)

PUNTE:
o.14 - verloor 2-1
o.15 - wen 2-0
o.16 - verloor 0-1
2e - gelykop 1-1
1e - wen 3-1


Volksrus Toer o.14 & o.15 (20-23 April 2016)

Die dogters woon 'n kursus, deur Kim Huback (SA-hokkiespeler) aangebied, by.

PUNTE:
o.14
vs Kempton Park - gelykop 1-1
vs Piet Retief - wen 2-0
vs Centurion - wen 1-0
vs Barberton - wen 4-0
vs Sasolburg - verloor 0-4

o.15
vs Piet Retief - Wen 3-0
vs Barberton - wen 8-0
vs Kempton Park - verloor 3-1
vs Ligbron (Witbank) - wen 1-0
vs Centurion - wen 7-0

PLASIE-PRESTASIES:
Danielle Kasselman (o.14) is aangewys as die beste "striker" van die toernooi.


TUKS Hokkieweek o.16 & o.18 (30 Maart - 2 April 2016)

Hierdie toernooi is aangebied deur Nicolene Terblanche (2016 SA hokkiekaptein).

PUNTE:
o.16
vs Affies o.15 - verloor 1-0
vs Sasolburg - verloor 1-0
vs Affies o.16 - gelykop 0-0
vs Secunda - verloor 3-0
vs Menlopark o.15 - verloor 3-0
vs St Dominiques - verloor 2-0

o.18
vs Curro Hazeldene - wen 3-0
vs Gateway 2e (Zimbabwe) - gelykop 0-0
vs Affies 2e - wen 4-1
vs Dinamika - wen 2-0
vs Montana - wen 3-0
vs Gateway 1e (Zimbabwe) - verloor 3-2

PLASIE-PRESTASIES:
Die o.18's eindig tweede uit elf skole.
Lilly Pohl (o.18) is aangewys as die beste "striker" van die week.
Lilly Pohl (o.18) en Liné Fourie (o.16) is gekies om vir die "Allstars"-span te speel.


12 April 2016

DOGTERS GEKIES VIR DIE LIMPOPO SPAN:
o.14
Zané Booysen, Danielle Kasselman, Renata Botha en Bercha Venter.
o.15
Kesia Pohl
o.16
Risana Lambane
o.18
Elzanne Engelbrecht
Chantelle Maswanganyi


Rob Ferreira, Witrivier (16 April 2016)

PUNTE:
o.14 - wen 7-0
o.15 - wen 2-0
o.16 - wen 4-2
2e - wen 2-0
1e - wen 5-0


Louis Trichardt (23 April 2016)

PUNTE:
o.14 - wen 7-0
o.15 - wen 2-0
o.16 - verloor 1-2
2e - wen 1-0
1e - wen 7-0


Ben Viljoen, Groblersdal (27 April 2016)

PUNTE:
o.14 - gelykop 0-0
o.15 - wen 2-0
o.16 - verloor 0-7
2e - gelykop 2-2
1e - verloor 2-3


Eric Louw, Musina (5 Mei 2016)

PUNTE:
2e - wen 10-0
1e - wen 14-0


Ben Vorster (11 Mei 2016)

PUNTE:
o.14 - gelykop 1-1
o.15 - wen 2-1
o.16 - gelykop 1-1
2e - wen 2-0
1e - gelykop 0-0


Frans du Toit, Phalaborwa (21 Mei 2016)

PUNTE:
o.14 - wen 4-0
o.16 - wen 8-0
1e - wen 3-0


Limpopo semi-finale (16 Junie 2016)

o.14
vs Piet Potgieter - wen 1-0

o.15
vs Piet Potgieter - verloor 4-1

2e
vs Ben Viljoen - verloor
Eindig derde in die provinsie.


Limpopo finale

Sal eersdaags gepubliseer word.


Noordvaal o.14

vs Overvaal - wen 7-0
vs Dr Malan - wen 3-2
vs Hatfield Christian School - wen 3-2
vs Piet Potgieter - verloor 2-1
vs Dr Malan - wen 2-0

Eindig algeheel derde.