Dogtershokkie

 

1ste hokkiedogters 2016

MHS Dogtershokkie

Organiseerder

Nadia Last
Me. Nadia Last

Afrigters

Me. Nadia Last
Me. Nadia Claasen
Me. Anri Prinsloo
Me. Elri Verster
Me. Merise Katzke
Me. Elzette Hay
Me. Anneke le Roux

2017 Datums

27 Feb - 2 Maart - Skoolproewe
14 Maart - o.14 & o.16 Proewe @ Heuwelkruin en PHS
15 Maart - o.18 Proewe @ PHS
17-21 Maart - 1ste-span Toer
18 Maart - Ben Viljoen
25 Maart - Piet Potgieter
27-29 Maart - Limpopo Oefenkamp
31 Maart - 3 April - o.15 & o.16 Toer @ TUKS
3-7 April - 2de-span Toer @ PUK
7-10 April - o.14 Toer @ TUKS
22 April - Rob Ferreira, Witrivier
13 Mei - PHS (tuis)
20 Mei - Frans du Toit, Phalaborwa (tuis)
27 Mei - Ben Vorster (weg)
16, 17 Junie - Limpopo semi-finaal en finaal
3-5 Augustus - Noordvaal
17 Augustus - Jaarafsluitingsfunksie
12 September - Dorp vs Koshuis

Dogtershokkie Nuus

Plasie-hokkie by Noordvaal

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Janke Basson. Middel: Suné Hermann, Luné Fritz, Dezi Dreyer, Reabetswe Makgoba, Kita Coppen en Annalene Rood. Agter: Megan Jardine, Emma Dalrymple-Hay, Nikita Pohl, Nadia Claasen en Anri Burger (afrigters), Kyla van Zyl, Mariesa Schutte, Palesa Shilovane en Victory Mathebula. Op 2 Augustus het ‘n opgewonde o.14 Plasie-hokkiespan na Nelspruit vertrek om aan die Noordvaal-toernooi deel te neem. Tussen 2 en 5 Augustus speel hul 6 wedstryde teen Oosterlig, Vaaldriehoek, Schoonspruit, Brits, Maragon en Volksrus, waarvan hul 3 gewen het. Merensky se speler van die toernooi is Janke Basson (doelwagter). Hoërskool Merensky eindig vierde uit sestien skole – die enigste Limpopo-span om dit tot daar te maak. Hierdie prestige…

Five hockey stars from Merensky shine

Gepubliseer op
Five girls hockey stars from Merensky High School excelled at the winter games trials recently held in Polokwane. Luné Fritz, Nikita Pohl, Dezi Dreyer, Palesa Shiluvane and Victory Mathebula were chosen as part of the team to represent Limpopo at the winter games in Durban from 9-15 July. This event is sponsored by the Department of Education.

Hokkiedogters gee alles

Gepubliseer op
FOTO: DIE O.16-SPAN Voor: Lisa MaGuire, Jamie van der Merwe (kaptein), Zoë Kader, Meghan MacNicol, Micaela Dale en Danielle Pohl. Agter: Ruette Schoeman, Megan Meyer, Jenelle de Jonge, Reinette Jacobs, Liza-Ri Snyman (onderkaptein), Elri Verster (afrigter), Mmarena Mamiane, Nina Grové en Nicky Smith. Hoërskool Merensky se o.16 dogtershokkiespan het weer op 13 Junie tydens ‘n provinsiale uitspeelwedstryd teen Hoërskool Piet Potgieter kragte gemeet. Die 0-0 telling aan die einde van die toegelate tyd is ‘n bewys dat nie een span bes wou gee nie. ‘n Riller 8-sekonde stryd het tot gevolg gehad dat die Plasies met ‘n 2-3 telling die knie moes buig. Speler van die wedstryd was Mmarena Mamiane.…

2016 Uitslae

Piet Potgieter (5 Maart 2016)

PUNTE:
o.14 - verloor 2-1
o.15 - wen 2-0
o.16 - verloor 0-1
2e - gelykop 1-1
1e - wen 3-1


Volksrus Toer o.14 & o.15 (20-23 April 2016)

Die dogters woon 'n kursus, deur Kim Huback (SA-hokkiespeler) aangebied, by.

PUNTE:
o.14
vs Kempton Park - gelykop 1-1
vs Piet Retief - wen 2-0
vs Centurion - wen 1-0
vs Barberton - wen 4-0
vs Sasolburg - verloor 0-4

o.15
vs Piet Retief - Wen 3-0
vs Barberton - wen 8-0
vs Kempton Park - verloor 3-1
vs Ligbron (Witbank) - wen 1-0
vs Centurion - wen 7-0

PLASIE-PRESTASIES:
Danielle Kasselman (o.14) is aangewys as die beste "striker" van die toernooi.


TUKS Hokkieweek o.16 & o.18 (30 Maart - 2 April 2016)

Hierdie toernooi is aangebied deur Nicolene Terblanche (2016 SA hokkiekaptein).

PUNTE:
o.16
vs Affies o.15 - verloor 1-0
vs Sasolburg - verloor 1-0
vs Affies o.16 - gelykop 0-0
vs Secunda - verloor 3-0
vs Menlopark o.15 - verloor 3-0
vs St Dominiques - verloor 2-0

o.18
vs Curro Hazeldene - wen 3-0
vs Gateway 2e (Zimbabwe) - gelykop 0-0
vs Affies 2e - wen 4-1
vs Dinamika - wen 2-0
vs Montana - wen 3-0
vs Gateway 1e (Zimbabwe) - verloor 3-2

PLASIE-PRESTASIES:
Die o.18's eindig tweede uit elf skole.
Lilly Pohl (o.18) is aangewys as die beste "striker" van die week.
Lilly Pohl (o.18) en Liné Fourie (o.16) is gekies om vir die "Allstars"-span te speel.


12 April 2016

DOGTERS GEKIES VIR DIE LIMPOPO SPAN:
o.14
Zané Booysen, Danielle Kasselman, Renata Botha en Bercha Venter.
o.15
Kesia Pohl
o.16
Risana Lambane
o.18
Elzanne Engelbrecht
Chantelle Maswanganyi


Rob Ferreira, Witrivier (16 April 2016)

PUNTE:
o.14 - wen 7-0
o.15 - wen 2-0
o.16 - wen 4-2
2e - wen 2-0
1e - wen 5-0


Louis Trichardt (23 April 2016)

PUNTE:
o.14 - wen 7-0
o.15 - wen 2-0
o.16 - verloor 1-2
2e - wen 1-0
1e - wen 7-0


Ben Viljoen, Groblersdal (27 April 2016)

PUNTE:
o.14 - gelykop 0-0
o.15 - wen 2-0
o.16 - verloor 0-7
2e - gelykop 2-2
1e - verloor 2-3


Eric Louw, Musina (5 Mei 2016)

PUNTE:
2e - wen 10-0
1e - wen 14-0


Ben Vorster (11 Mei 2016)

PUNTE:
o.14 - gelykop 1-1
o.15 - wen 2-1
o.16 - gelykop 1-1
2e - wen 2-0
1e - gelykop 0-0


Frans du Toit, Phalaborwa (21 Mei 2016)

PUNTE:
o.14 - wen 4-0
o.16 - wen 8-0
1e - wen 3-0


Limpopo semi-finale (16 Junie 2016)

o.14
vs Piet Potgieter - wen 1-0

o.15
vs Piet Potgieter - verloor 4-1

2e
vs Ben Viljoen - verloor
Eindig derde in die provinsie.


Limpopo finale

Sal eersdaags gepubliseer word.


Noordvaal o.14

vs Overvaal - wen 7-0
vs Dr Malan - wen 3-2
vs Hatfield Christian School - wen 3-2
vs Piet Potgieter - verloor 2-1
vs Dr Malan - wen 2-0

Eindig algeheel derde.