Dogtershokkie

 

1ste hokkiedogters 2016

MHS Dogtershokkie

Organiseerder

Nadia Last
Me. Nadia Last

Afrigters

Me. Nadia Last
Me. Nadia Claasen
Me. Anri Prinsloo
Me. Elri Verster
Me. Merise Katzke
Me. Elzette Hay
Me. Anneke le Roux

2019 Datums

Hou hierdie spasie dop!


Dogtershokkie Nuus

Plasiehokkie beïndruk

Gepubliseer op
Die dogtershokkiespanne van Hoërskool Merensky het op 17 en 23 Mei op hul tuisveld teen die spanne van Hoërskool Ben Vorster te staan gekom in die voorlaaste ligawedstryde vir dié seisoen. Die o.14’s het mooi hokkie gespeel, maar kon nie afrond in die sirkel nie en moes die stryd gewonne gee met 0-1 op die telbord. Die spelers van die wedstryd was Rochelle Volschenk en Tarien van Staden. Die o.15-dogters het in die eerste paar sekondes hul eerste doel aangeteken met ‘n gesamentlike poging deur Zuleika Ferns en Luné Fritz. Emma Dalrymple-Hay het die tweede doel aangeteken wat die Plasies  met ‘n 2-0 oorwinning van die veld laat stap. Die…

M for mud(dy) victory

Gepubliseer op
PHOTO: Duan Gubitz (u.16) scores a try. On Saturday, 19 May the last general winter sports day was hosted at Plasiepark, Merensky High School. The visitors from Piet Potgieter High School in Mokopane were surprised by the cold, rainy conditions resulting in all netball games being cancelled. On the hockey field, the girls triumphed. The u.14 team won with an astonishing 7-0. The u.15’s and u.16’s drew their matches, 1-1 and 0-0 respectively. 25 Minutes into the game, with the score board reflecting 2-0 for Merensky, the game was stopped due to heavy rain. The “Allesbeste” first team gave their best, boasting a 1-0 victory. On the rugby field everybody…

23 Plasies gekies vir Limpopo hokkiespanne

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky is besonder trots op 23 hokkiespelers wat gekies is vir hierdie jaar se Limpopo dogters- en seunshokkiespanne. In die o.14 dogterspan is Tarien van Staden, Nikita Fouché, Amerie Kotze, Chloe Beretta en Hope Muvhango opgeneem. Precious Maswanganyi en Danielle Kasselman is gekies vir die o.16-span Deel van die o.14A-seunspan is Marais Botha, Jamin Schuch en Wilco Botha, terwyl Tristan Dale, Christiaan Swart en Matthew van der Merwe vir die o.14B-span gaan uitdraf. Tiaan Joubert, Keagan Meyer en Ockert Schoeman is gekies as reserwes. Kyle-Bradley Hamilton en Tiaan Viljoen speel vir die o.16B-span. Groot kanonne Ryan Jackson, Dillon de Lange, Donovan van Tonder en Masilo Mabilo is opgeneem in…

2016 Uitslae

Piet Potgieter (5 Maart 2016)

PUNTE:
o.14 - verloor 2-1
o.15 - wen 2-0
o.16 - verloor 0-1
2e - gelykop 1-1
1e - wen 3-1


Volksrus Toer o.14 & o.15 (20-23 April 2016)

Die dogters woon 'n kursus, deur Kim Huback (SA-hokkiespeler) aangebied, by.

PUNTE:
o.14
vs Kempton Park - gelykop 1-1
vs Piet Retief - wen 2-0
vs Centurion - wen 1-0
vs Barberton - wen 4-0
vs Sasolburg - verloor 0-4

o.15
vs Piet Retief - Wen 3-0
vs Barberton - wen 8-0
vs Kempton Park - verloor 3-1
vs Ligbron (Witbank) - wen 1-0
vs Centurion - wen 7-0

PLASIE-PRESTASIES:
Danielle Kasselman (o.14) is aangewys as die beste "striker" van die toernooi.


TUKS Hokkieweek o.16 & o.18 (30 Maart - 2 April 2016)

Hierdie toernooi is aangebied deur Nicolene Terblanche (2016 SA hokkiekaptein).

PUNTE:
o.16
vs Affies o.15 - verloor 1-0
vs Sasolburg - verloor 1-0
vs Affies o.16 - gelykop 0-0
vs Secunda - verloor 3-0
vs Menlopark o.15 - verloor 3-0
vs St Dominiques - verloor 2-0

o.18
vs Curro Hazeldene - wen 3-0
vs Gateway 2e (Zimbabwe) - gelykop 0-0
vs Affies 2e - wen 4-1
vs Dinamika - wen 2-0
vs Montana - wen 3-0
vs Gateway 1e (Zimbabwe) - verloor 3-2

PLASIE-PRESTASIES:
Die o.18's eindig tweede uit elf skole.
Lilly Pohl (o.18) is aangewys as die beste "striker" van die week.
Lilly Pohl (o.18) en Liné Fourie (o.16) is gekies om vir die "Allstars"-span te speel.


12 April 2016

DOGTERS GEKIES VIR DIE LIMPOPO SPAN:
o.14
Zané Booysen, Danielle Kasselman, Renata Botha en Bercha Venter.
o.15
Kesia Pohl
o.16
Risana Lambane
o.18
Elzanne Engelbrecht
Chantelle Maswanganyi


Rob Ferreira, Witrivier (16 April 2016)

PUNTE:
o.14 - wen 7-0
o.15 - wen 2-0
o.16 - wen 4-2
2e - wen 2-0
1e - wen 5-0


Louis Trichardt (23 April 2016)

PUNTE:
o.14 - wen 7-0
o.15 - wen 2-0
o.16 - verloor 1-2
2e - wen 1-0
1e - wen 7-0


Ben Viljoen, Groblersdal (27 April 2016)

PUNTE:
o.14 - gelykop 0-0
o.15 - wen 2-0
o.16 - verloor 0-7
2e - gelykop 2-2
1e - verloor 2-3


Eric Louw, Musina (5 Mei 2016)

PUNTE:
2e - wen 10-0
1e - wen 14-0


Ben Vorster (11 Mei 2016)

PUNTE:
o.14 - gelykop 1-1
o.15 - wen 2-1
o.16 - gelykop 1-1
2e - wen 2-0
1e - gelykop 0-0


Frans du Toit, Phalaborwa (21 Mei 2016)

PUNTE:
o.14 - wen 4-0
o.16 - wen 8-0
1e - wen 3-0


Limpopo semi-finale (16 Junie 2016)

o.14
vs Piet Potgieter - wen 1-0

o.15
vs Piet Potgieter - verloor 4-1

2e
vs Ben Viljoen - verloor
Eindig derde in die provinsie.


Limpopo finale

Sal eersdaags gepubliseer word.


Noordvaal o.14

vs Overvaal - wen 7-0
vs Dr Malan - wen 3-2
vs Hatfield Christian School - wen 3-2
vs Piet Potgieter - verloor 2-1
vs Dr Malan - wen 2-0

Eindig algeheel derde.