Krieket

 

Krieket

MHS Krieket

Organiseerder

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter vd Merwe

Afrigters

Mnr. Aubrey van Reenen
Mnr. France Mola
Mnr. Seph Oosthuizen
Me. Lindi Britz

2019 Datums

23 February - vs Uplands College (1st tuis, u15 weg)
23 February - T20 Semi-Finaal (Polokwane)
24 February - T20 Finaal (Polokwane)
16-21 June - MHS Krieketweek

Krieket Nuus

20ste Krieketweek vir Merensky

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het op 27 Junie tot 1 Julie ‘n baie geslaagde, twintigste skolekrieketweek aangebied. O.15- en eerstespanne van PHS, Middelburg, Westfalia, Waterkloof, Heidelberg Volkies, Garsfontein, Randburg, EG Jansen, Lichtenburg, Zwartkop en Pretoria-Noord het Plasieland besoek tydens hierdie mylpaalweek. Nadat die spanne vir ‘n week in 50-beurt formaat kragte teen mekaar gemeet het, is die toer afgesluit met vinnige-pas, energieke T20-wedstryde. Na drie dae se harde spel, is die spelers, afrigters, skeidsregters en borge vermaak deur Pieter Smith by Safari Pub & Grill in Tzaneen. Op Donderdagaand, 30 Junie, tydens ‘n formele prysuitdeling, is Timothy Elphinstone van Hoërskool Merensky aangewys as die beste senior kolwer van die week, asook die…

Merensky’s First Cricket Team spice up India

Gepubliseer op
On 2 April 2016, Merensky’s first cricket boys, accompanied by their coach, Mr Pieter van der Merwe, and his wife Magriet, together with Mr Joubert Fourie boarded the plane to India for a tour never to be forgotten. After the initial disappointment of lost luggage on their arrival in Delhi,  the boys were in awe of the Indian culture and the “no rules” traffic. Their first taste of Indian opposition came on day three when they played against Delhi Public School (DPS) RK Puram. The Plasie boys were chomping at the bit, and kicked their tour off with a bang by comprehensively defeating their opposition. Timothy Elphinstone was awarded man…

Onweer besorg Merensky-krieket ‘n bloedneus

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se 1ste krieketspan het op Saterdag, 13 Februarie, in Potchefstroom teen Hoër Volkskool te staan gekom in die Superliga-reeks. Merensky kolf eerste en teken ‘n noemenswaardige 233 lopies vir slegs 3 paaltjies in 50 boulbeurte aan. Kolwers wie hul uitstekend van hul taak gekwyt het is Timothy Elphinstone met 77 lopies en Salman Ishani en Nyiko Shikwambana met onderskeidelik 71 en 45 lopies. Hoër Volkskool het daarna die kolf opgeneem en 120 lopies in 22 boulbeurte aangeteken voor dit weer begin reën het (Merensky se o.15-span moes ook die vorige week die knie buig vir moeder-natuur in Potchefstroom). Die wedstryd is as gevolg hiervan gestaak, en die Duckworth-Lewis…