Krieket

 

Krieket

MHS Krieket

Organiseerder

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter vd Merwe

Afrigters

Mnr. Aubrey van Reenen
Mnr. France Mola
Mnr. Seph Oosthuizen
Me. Lindi Britz

2019 Datums

23 February - vs Uplands College (1st tuis, u15 weg)
23 February - T20 Semi-Finaal (Polokwane)
24 February - T20 Finaal (Polokwane)
16-21 June - MHS Krieketweek

Krieket Nuus

Merensky wen weer Pro 20 wedstryd

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het op Woensdag 4 November in die tweede rondte van die Pro 20-reeks op hulle tuisveld teen Phalaborwa Krieketklub te staan gekom. Phalaborwa het besluit om eerste te kolf en kon slegs 47 lopies aanteken. Merensky het die teiken gemaklik verbygesteek in 7 boulbeurte en die wedstryd met 10 paaltjies gewen. Die Plasies se beste bouler vir die dag is Alex Jardim wat 4 paaltjies geneem het in 4 beurte.

Local cricket honours for Plasieland

Gepubliseer op
Merensky High School played their first Pro 20 cricket match for the 2015/2016 season on Wednesday 28 October against Ben Vorster High School at Ben Vorster. Merensky won the match comfortably by 8 wickets. Ben Vorster decided to bat first, but scored only 120 runs after 20 overs. Merensky’s Richard Coleman excelled as a bowler. He took 3 wickets for 5 runs after 4 overs. Merensky took up the bat and scored 127 runs after only 19 overs. Brilliant batting was delivered by Merensky players Nyiko Shikwambana (57 runs) and Timothy Elphenstone (22 runs).

Tian Koekemoer speel vir Oostelike Provinsie

Gepubliseer op
Oud-Plasie Tian Koekemoer het pas gehoor dat hy eerskomende Donderdag sy eersteklas debuutbuiging maak vir die OP-krieketspan teen Easterns in Benoni. Dit is ook baie goeie nuus vir sy skoolafrigter, Pieter van der Merwe. Sê Tian: "Uiteindelik drie jaar vandat ek uit die skool uit is begin dinge afbetaal. Baie bly, ek gaan nie jok nie, ek's verskriklik bly!" Baie geluk, Tian! Ons Plasies is verskriklik trots op jou.