Krieket

 

Limpopo Kampioene 2016

MHS Krieket

Organiseerder

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter vd Merwe

Afrigters

Mnr. Pieter van der Merwe
Mnr. Aubrey van Reenen
Mnr. Seph Oosthuizen
Mnr. Danie Olivier
Me. Nelia Coetzee

2017 Datums

18 Januarie - T20 (1e-span)
21 Januarie - T20 Semi-finale
21 Januarie - Superliga (1e & o.15)
25 Januarie - T20 (1e-span)
28 Januarie - T20 Finaal @ Polokwane
28 Januarie - Superliga (1e & o.15)
4 Februarie - Superliga (1e & o.15)
11 Februarie - Superliga (1e & o.15)
18 Februarie - Superliga (1e & o.15)
25 Februarie - Superliga (1e & o.15)
4 Maart - Superliga (1e & o.15)
11 Maart - Superliga (1e & o.15)
1-5 Julie - Merensky Krieketweek
29 Julie - Limpopo liga
19 Augustus - Limpopo liga
26 Augustus - Limpopo liga
2 September - Limpopo liga
9 September - Limpopo liga
16 September - Limpopo liga
25 Oktober - Jaarafsluitingsfunksie
25 Oktober - T20
8 November - T20

Krieket Nuus

Plasie-krieketweek vier mondigwording

Gepubliseer op
Gedurende die eerste week van die winterskoolvakansie, het Hoërskool Merensky se tradisionele krieketweek vir die 21ste maal afgeskop. Deelnemende spanne het van heinde en verre gekom om aan hierdie grootste skole-krieketweek deel te neem. Skole soos Waterkloof, Garsfontein, Middelburg, Brits, Zwartkops, EG Jansen, Randburg, Stanford, Pretoria-Noord, Heidelberg Volkskool, PHS en Merensky het met senior- en juniorspanne gekompeteer. 55 Wedstryde het op 11 velde in en om Tzaneen plaasgevind en gesorg vir skolekrieket uit die boonste rakke. Tydens die gala-dinee is Rinus Jacobs van Hoërskool Merensky aangewys as beste junior bouler van die week. Hoërskool Middelburg stap weg as beste seniorspan van die week, terwyl Plasieland spog met die beste juniorspan…

New Plasie umpires

Gepubliseer op
PHOTO: Jan Potgieter, Aubrey van Renen and Seph Oosthuizen. Merensky High School congratulates Messrs Seph Oosthuizen, Aubrey van Renen and Jan Potgieter who recently passed the level 1 cricket umpiring course presented by the Limpopo cricket union. This qualification enables them to join the Limpopo cricket union when the season starts.

Aubrey maak sy merk

Gepubliseer op
Aubrey van Renen, krieket-afrigter van Plasieland se o.15-span, is onlangs vereer deur die Phoenix krieketklub in Tzaneen met twee toekennings: beste kolwer van die jaar en beste speler van die jaar. Die Phoenix-klub spog ook as wenners van die 2017 promosie-liga.