Krieket

 

Krieket

MHS Krieket

Organiseerder

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter vd Merwe

Afrigters

Mnr. Aubrey van Reenen
Mnr. France Mola
Mnr. Seph Oosthuizen
Me. Lindi Britz

2019 Datums

23 February - vs Uplands College (1st tuis, u15 weg)
23 February - T20 Semi-Finaal (Polokwane)
24 February - T20 Finaal (Polokwane)
16-21 June - MHS Krieketweek

Krieket Nuus

Superliga wink vir Plasie-krieket

Gepubliseer op
FOTO Rhinus Jacobs Hoërskool Merensky se eerste krieketspan het ‘n besige week agter die rug. Op Saterdag, 10 Februarie, het hulle tuis teen Hoërskool Lichtenburg in die Superliga te staan gekom. Merensky het eerste gekolf en ‘n teiken van 176 lopies daargestel. Puik kolfvertonings is gelewer deur Rhinus Jacobs, met ‘n uitmuntende 103 lopies en Shaahil Shaikh (48). Blitsbouler, Gerhardus Fourie, neem 5 paaltjies, terwyl Kieran Albertus 3 paaltjies laat kantel. Hoërskool Merensky wen die wedstryd met 30 lopies, nadat Lichtenburg almal uitgeboul is vir 146 lopies. In ‘n wegwedstryd het Plasie-juniors, Ockert Schoeman (28) en Hendrik Schoeman (24), hulle kant met die kolf gebring, maar kon nie die knoop…

Plasies speel kookwater krieket

Gepubliseer op
FOTO: Abrie Wheelan en Brett Richter (o.15). Hoërskool Merensky se o.15 krieketspan het op Saterdag, 3 Februarie, wenkbroue laat lig deur Jeugland, ‘n makroskool in Kempton Park, bloedneus te gee. Merensky het eerste gekolf en 118 lopies, in 44 beurte, aangeteken. Hendrik Botes het koning gekraai met die kolf en 24 lopies agter sy naam geskryf. Plasieboulers het gekook en Jeugland in slegs 19 beurte uitgeboul vir 60 lopies. Phillip Ludick neem 4 paaltjies en staan slegs 6 lopies af, terwyl Kadin Albertus 3 paaltjies oes vir 14 lopies. Die Plasies stap van die veld met ‘n 58 lopie oorwinning. Op Woensdag, 31 Januarie, in ‘n T20-wedstryd teen Frans du…

Old Plasie plays for Titans

Gepubliseer op
All rounder, Viraj Devdhara (class of 2017), was chosen to play for the Limpopo u.18 (Coke) team from 17 to 22 December in Johannesburg. He ranked among the top 10 bowlers of the week, reaping 12 wickets and 9 maiden overs. His best bowling figure was 6/23. Scouts took notice of Devdhara’s fine performance and invited him to play for the Titans u.18 Cubs team from 4 to 8 January this year. In this tournament he managed to take 3 wickets in 22 overs with a best of 1/29. Merensky High School and the Lowveld community will continue to keep an eye on this promising young cricketer. [ngg_images source="galleries" container_ids="10"…