Krieket

 

Limpopo Kampioene 2016

MHS Krieket

Organiseerder

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter vd Merwe

Afrigters

Mnr. Pieter van der Merwe
Mnr. Aubrey van Reenen
Mnr. Seph Oosthuizen
Mnr. Danie Olivier
Me. Nelia Coetzee

2017 Datums

18 Januarie - T20 (1e-span)
21 Januarie - T20 Semi-finale
21 Januarie - Superliga (1e & o.15)
25 Januarie - T20 (1e-span)
28 Januarie - T20 Finaal @ Polokwane
28 Januarie - Superliga (1e & o.15)
4 Februarie - Superliga (1e & o.15)
11 Februarie - Superliga (1e & o.15)
18 Februarie - Superliga (1e & o.15)
25 Februarie - Superliga (1e & o.15)
4 Maart - Superliga (1e & o.15)
11 Maart - Superliga (1e & o.15)
1-5 Julie - Merensky Krieketweek
29 Julie - Limpopo liga
19 Augustus - Limpopo liga
26 Augustus - Limpopo liga
2 September - Limpopo liga
9 September - Limpopo liga
16 September - Limpopo liga
25 Oktober - Jaarafsluitingsfunksie
25 Oktober - T20
8 November - T20

Krieket Nuus

Merensky krieket maak skoonskip

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se 1ste- en o.15 seunskrieketspanne het op Saterdag, 10 September teen die spanne van Hoërskool Frikkie Meyer te staan gekom. Die 1ste span speel by Hoërskool Frikkie Meyer in Thabazimbi en teken 179 lopies aan. Timothy Elphinstone het uitgeblink met 65 lopies en Ruurd Jacobs het 46 lopies aangeteken. Frikkie Meyer is almal uitgeboul vir 158 lopies. AJ Fourie  en Salmaan Ishani neem elkeen 4 paaltjies en Merensky wen met 22 lopies. Die o.15 Plasiespan het tuis met Frikkie Meyer afgereken deur hulle uit te boul vir 104 lopies. Hierdie telling is al in die 25ste beurt deur die Plasies opgemaak en Merensky wen met 4 paaltjies. Die…

Merensky Cricket vs PHS

Gepubliseer op
Three of Merensky High School’s cricket teams participated in league games against Pietersburg Hoërskool on Saturday, 3 September. The Plasie 1st team were asked to bowl first. They bowled PHS out for 211 runs, but lost the game with 16 runs. Blake Linder took 4 wickets for only 29 runs and Ruurd Jacobs took 3 wickets for 38 runs. The star batsmen were Alex Jardim with 75 runs and Ruurd Jacobs with 31 runs. The 2nd team also played on home soil. They first went in to bat, scoring 191 runs all out. Hencus Steenkamp made 39 runs and Armand Fourie 36. Shaahil Shaikh took 8 wickets for 40 runs.…

Merensky-krieket seëvier

Gepubliseer op
Die eerste krieketspan van Hoërskool Merensky het in ‘n ligawedstryd teen die span van Hoërskool Ben Vorster te staan gekom op Saterdag, 27 Augustus. Merensky het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Die plasies het 236 lopies aangeteken in 48 boulbeurte. Staatmaker Timothy Elphinstone is aangewys as die beste kolwer, met ‘n allemintige 104 lopies op sy kerfstok. Alex Jardim het 28 lopies aangeteken. Ben Vorster kon met hul kolfbeurt slegs daarin slaag om 177 lopies aan te teken. Merensky se beste bouler was AJ Fourie, wat 4 paaltjies laat val het vir net 25 lopies. Alex Jardim lewer ook goeie boulwerk en neem 3 paaltjies vir…
1 3 4 5 6 7 9