Krieket

 

Krieket

MHS Krieket

Organiseerder

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter vd Merwe

Afrigters

Mnr. Aubrey van Reenen
Mnr. Seph Oosthuizen
Mnr. Johan Herbst
Me. Lindi Britz

2018 Datums

8 September - vs Stanford Lake College (1e weg, o.15 tuis)
15 September - vs PHS (1e weg, o.15 tuis)
13 Oktober - Limpopo finaal (Pietersburg Unie-velde)

Krieket Nuus

Merensky’s 1st team cricketers shine

Gepubliseer op
Merensky High School's 1st cricket team played against Frikkie Meyer High School on Saturday, 20 August. Frikkie Meyer decided to bowl first. The Plasie team set a score of 240 runs for the loss of 8 wickets after 50 overs. Frikkie Meyer was dismissed in their innings for only 147 runs. The best batsman for the day was Nyiko Shikwambana who scored 86 runs. Timothy Elphinstone also made a major contribution with his 32 runs. The best bowler was Salmaan Ishani who took 3 wickets and conceded 22 runs. Merensky won this match by 93 runs.

Plasieland verwelkom nuwe krieketafrigter

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky verwelkom Aubrey van Renen. Hy het van 2012 tot 2015 vir Hoërskool Ben Vorster se eerstespan krieket gespeel. Hy het in 2014 die trofee ontvang vir die beste kolwer in die Ben Vorster Krieketweek. Hy het ook vir Limpopo se provinsiale o.18 Cokespan gespeel vanaf 2014 tot 2015. Alhoewel Aubrey nou betrokke sal wees by die o.15-span, gaan hy ook inspring by die eerstespan se voorbereiding vir die nasionale T20-kampioenskappe later die jaar. Merensky vertrou dat Aubrey 'n groot verskil gaan maak in die krieketafrigtingspan.

20ste Krieketweek vir Merensky

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het op 27 Junie tot 1 Julie ‘n baie geslaagde, twintigste skolekrieketweek aangebied. O.15- en eerstespanne van PHS, Middelburg, Westfalia, Waterkloof, Heidelberg Volkies, Garsfontein, Randburg, EG Jansen, Lichtenburg, Zwartkop en Pretoria-Noord het Plasieland besoek tydens hierdie mylpaalweek. Nadat die spanne vir ‘n week in 50-beurt formaat kragte teen mekaar gemeet het, is die toer afgesluit met vinnige-pas, energieke T20-wedstryde. Na drie dae se harde spel, is die spelers, afrigters, skeidsregters en borge vermaak deur Pieter Smith by Safari Pub & Grill in Tzaneen. Op Donderdagaand, 30 Junie, tydens ‘n formele prysuitdeling, is Timothy Elphinstone van Hoërskool Merensky aangewys as die beste senior kolwer van die week, asook die…