Landloop

 

Landloop

Landloop 2016

Skoolverteenwoordiger

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter vd Merwe

Afrigter

Mnr. Philip Entres

2018 Datums

7-8 September - SA Kampioenskappe (Port Elizabeth)

Landloop Nuus

Merensky @ Limpopo Cross Country

Gepubliseer op
The Limpopo (LIMA) cross country final was held at Laerskool Pietersburg Oos in Polokwane on Saturday, 4 August. Merensky High School’s Anri McLean (Junior Woman) took 6th position, with Amelia Booth (u.14) 7th. Francois Nothnagel (u.23) was awarded a 10th place. Brothers, Johan and Louis Haynes, and sisters Jade and Jamie Coppen also participated. Unfortunately Jade and Jamie did not complete the race.

3de Ligabyeenkoms vir Landlopers

Gepubliseer op
FOTO: Agter: Francois Nothnagel, Louis Haynes, Kean van Tonder en Anri McLean. Voor: Jade Coppen & Jamie Coppen. Op Saterdag, 26 Mei, het Hoërskool Merensky se langasems aan die 3de ligabyeenkoms te Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal deelgeneem. Die uitslae is as volg: Anri McLean (o.23) 5de, Jamie Coppen (o.16) 9de, Francois Nothnagel (o.23) 11de, Jade Coppen (o.16) 14de, Kean van Tonder (o.14) 15de en Louis Haynes (o.23) 17de. Dié landlopers sien uit die interprovinsiale byeenkoms op 16 Junie te Zeerust. Die volgende ligabyeenkoms is geskeduleer vir 21 Junie te Stanford Lake College en die LIMA-kampioenskappe sal op 4 Augustus in Polokwane plaasvind.

Tweede landloopliga in Lephalale

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Jade Coppen, Megan Meyer en Amelia Booth. Agter: Louis Haynes, Ikne Stucki, Francois Nothnagel, Karien Booysen en Keun van Tonder. Afwesig: Joné du Toit. Nege atlete van Hoërskool Merensky het op Saterdag, 14 Mei, aan die tweede skole landloopligabyeenkoms te Lephalale deelgeneem. Enduratrack AC het as gashere vir die byeenkoms opgetree waar 677 atlete deelgeneem het. Megan Meyer (o.17) het ‘n 8ste plek behaal. Amelia Booth (o.14) het 9de geeïndig. Joné du Toit (o.15) was 12de, Karien Booysen (o.16) 16de, Jade Coppen (o.16) 17de, Ikne Stucki (o.16) 20ste, Louis Haynes (o.17) en Francois Nothnagel 25ste en Keun van Tonder 30ste. Die derde ligabyeenkoms is geskeduleer vir 26 Mei by…
1 2 3 10