Landloop

 

Landloop 2016

Landloop 2016

Organiseerder

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter vd Merwe

Afrigter

Mnr. Philip Entres

2017 Datums

23 April - Settlers
13 Mei - HTS Tom Naudé, Pietersburg
27 Mei - Aganang
10 Junie - Interprovinsiaal
29 Julie - Stanford Lake College
5 Augustus - LIMA Kampioenskappe @ Hans Strijdom

Landloop Nuus

Christelle het nie einde nie

Gepubliseer op
Christelle Coetzer, bekande ster-atleet van Plasieland, is opgeneem in die Gauteng Noord Duathlon span wat op 5 Julie in Bloemfontein gaan kompeteer. ‘n Duathlon behels 2.5 km hardloop, 10 km fietsry en weer 1.75 km hardloop. Sy het ook op Saterdag 6 Junie aan die interprovinsiale X-Country Landloopbyeenkoms, wat op Hoërskool Merensky se terrein aangebied is, deelgeneem. Langasem-atlete van vyf provinsies het sake uitgespook, en Christelle het daarin geslaag om in die 4 km wedren vir dogters o.14 ‘n tweede plek te verower. Op Sondag, 7 Junie het Christelle saam met Armand Cronjé (o.14), Bernice Cronjé (o.16), Robert Retief (o.16) en Sheldon Muller (o.16) van Hoërskool Merensky aan die XCO…
1 8 9 10