Landloop

 

Landloop

Landloop 2016

Skoolverteenwoordiger

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter vd Merwe

Afrigter

Mnr. Philip Entres

2018 Datums

7-8 September - SA Kampioenskappe (Port Elizabeth)

Landloop Nuus

Goud vir Anri en René

Gepubliseer op
FOTO: Voor: Jamie Coppen en Tayla Vos. Agter: Anri McLean, Johan Haynes, René Wiese, Janco Coetzee, Francois Nothnagel, Ikne Stucki en Armand Cronjé. Afwesig: Jodi Spaumer en Micaela Dale. Op Saterdag, 5 Augustus, het nege van Hoërskool Merensky se landlopers deelgeneem aan die LIMA Kampioenskappe te Hoërskool Hans Strijdom in Mookgopong. Die Plasies het 2 goue medaljes huis toe gebring: René Wiese (o.15) en Anri McLean (o.17) het in hul onderskeie afdelings vir hul teenstaanders hakskene gewys. Micaela Dale (4de), Janco Coetzee (5de) en Armand Cronje (6de) het hul ook goed van hul taak gekwyt. [supsystic-gallery id=91 position=center]

Plasie athletes prove their worth

Gepubliseer op
In preparation for the LIMA cross country championships on 5 August, 7 Merensky High School athletes competed at Stanford Lake College in the 4th league event. Janco Coetzee, Anri McLean, Francois Nothnagel, Micaela Dale, Ikne Stucki, Johan Haynes and Jodi Spaumer were true ambassadors for Plasieland. Janco Coetzee (u.15 boys) showed his mettle with a silver medal. Micaela Dale (u.16 girls) and Anri McLean (u.17 girls) both received a bronze medal. [supsystic-gallery id=83 position=center]

Amelia en Janco skitter by SA’s

Gepubliseer op
Op 2 Julie het Amelia Middleton en Janco Coetzee van Hoërskool Merensky aan die Suid-Afrikaanse Duathlon Kampioenskappe te Midmar Dam in Kwazulu-Natal deelgeneem. Hierdie kompetisie bestaan uit drie afdelings: hardloop, fietsry en weer hardloop. Hierdie twee atlete het ten spyte van yskoue weerstoestande hul puik van hul taak gekwyt. Amelia spog met ‘n algehele vierdeplek, terwyl Janco ‘n breëbors vyfdeplek uit een-en-vyftig deelnemers behaal. [supsystic-gallery id=76 position=center]