Landloop

 

Landloop 2016

Landloop 2016

Organiseerder

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter vd Merwe

Afrigter

Mnr. Philip Entres

2017 Datums

23 April - Settlers
13 Mei - HTS Tom Naudé, Pietersburg
27 Mei - Aganang
10 Junie - Interprovinsiaal
29 Julie - Stanford Lake College
5 Augustus - LIMA Kampioenskappe @ Hans Strijdom

Landloop Nuus

Merensky landlopers presteer

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky se landloopatlete het Saterdag, 23 Julie aan die vierde LIMA landloopliga te Mookgopong deelgeneem. Hierdie byeenkoms is deur Hoërskool Hans Strijdom aangebied. Anri McLean en René Wiese het albei goud verower. Jenelle de Jonge het ‘n bronsmedalje huis toe geneem, en Francois Nothnagel het vierde geeïndig. Tydens die Limpopo Landloop Kampioenskappe, wat op Sondag, 31 Julie op Hoërskool Merensky se terrein plaasgevind het, het Anri McLean en Janco Coetzee silwer medaljes ingepalm. René Wiese het weggestap met ‘n brons.

Janco Coetzee hardloop om omgewing te bewaar

Gepubliseer op
Janco Coetzee van Hoërskool Merensky het Saterdag, 25 Junie aan die Running For The Environment 5km padwedloop in Polokwane deelgeneem. Janco het in die vriesende koue, algeheel tweede geeïndig.

Third LIMA cross country league challenge

Gepubliseer op
The third LIMA cross country league competition was held at Lebowakgomo on Saturday, 14 May. This meeting was hosted by Zebediela Progressive AC. Merensky High School’s Marlu McLean and Janco Coetzee achieved two bronze medals. PHOTO: Front:  Janco Coetzee and Johan Haynes. Second row: Jenelle de Jonge, Anri McLean and Joleen Spaumer. Third row: Marlu McLean, Francois Nothnagel, Lisa Maquire, René Wiese, Melissa Pieterse and Jodi Spaumer. Back: Louis Hayens, Jurie Wilders and Jean-Jacques Moller.