Netbal

 

Netbal

MHS Netbal

Organiseerder

Irma de Lange
Me. Irma de Lange

Afrigters

Me. Irma de Lange
Me. Ansie Combrink
Me. Danielle Fourie
Me. Verena van Heerden
Me. Cathy van Vuuren
Me. Tommie Potgieter
Me. Clarissa van Zyl

2018 Fast 5 Datums

18 Augustus - Limpopo kampioenskappe (PHS)
8 September - PHS-toernooi

 


Netbal Nuus

Netbal toer na Camp Discovery

Gepubliseer op
Die naweek van 19 tot 22 Maart was al Hoërskool Merensky se A-netbalspanne by ‘n kursus te Camp Discovery, net buite Pretoria. Die voormalige Protea-afrigter, Jenny van Dyk, was die kursusleier. Jenny rig tans die Jaguars af wat deelneem aan die Brutal Fruit-liga, asook die o.19 Protea-span en TUKS 1, die senior netbalspan van die Universiteit van Pretoria.  Sy is bygestaan deur onder andere Shadine van der Merwe, ‘n Protea-speler, sowel as die hele Jaguars span. Die dogters het geweldig baie geleer. Aandag is gegee aan spelpatrone, verdedigings- en aanvalstrategieë.  Behalwe dat die kamp self ‘n spanbou-aksie was waartydens hulle deelgeneem het aan verskillende spanbou-aktiwiteite, het die dogters ook wedstryde…

Netball vs HS Piet Potgieter

Gepubliseer op
Merensky High School started their official winter sports season on home ground on Saturday, 5 March against Piet Potgieter High School from Mokopane. A huge crowd supported the Plasie rugby, netball and girls hockey teams. The netball girls were victorious in every sense of the word when only the 2nd team had to bow the knee before their opponents. Winning scores recorded were: u.14A (10-9), u.14B (15-6), u.15A (13-11), u.15B (15-1), u.16A (36-6), u.16B (10-6) and 1st team (38-15).
1 9 10 11

2016 Uitslae

Piet Potgieter (5 Maart 2016)

PUNTE:
o.14A - wen 10-9
o.14B - wen 15-9
o.15A - wen 13-11
o.15B - wen 15-1
o.16A - wen 36-6
o.16B - wen 10-6
2e - verloor 16-18
1e - wen 38-15