Netbal

 

Netbal

MHS Netbal

Organiseerder

Irma de Lange
Me. Irma de Lange

Afrigters

Me. Irma de Lange
Me. Ansie Combrink
Me. Danielle Fourie
Me. Verena van Heerden
Me. Cathy van Vuuren
Me. Tommie Potgieter
Me. Clarissa van Zyl

2018 Fast 5 Datums

18 Augustus - Limpopo kampioenskappe (PHS)
8 September - PHS-toernooi

 


Netbal Nuus

Wintersport-triomf vir Merensky

Gepubliseer op
FOTO EERSTE NETBALSPAN: Micke Venter, Bernalee Benadé, Donné Oosthuizen, Kgabo Mamorobela, Ciné Venter, Noko Mabilo, Musa Hlungwane, Dineo Shokane en Zenelde Schoeman (kaptein). Op Saterdag, 4 Maart, het Plasieland gegons tydens hul eerste vriendskaplike wintersportbyeenkoms teen Hoërskool Ellisras. Wat hierdie datum gedenkwaardig maak is ‘n nuwe 16-man sweepslaantradisie wat vir die eerste keer voor aanvang van die eerste rugbyspanwedstryd plaasgevind het. Daarna het die Plasies op die rugby-, sokker-, dogtershokkie- en netbalfront gewys wie’s baas. Die o.14A-rugbyspan het die veld geopen met ‘n pragwen van 17-7. Die B-span verloor naelskraap, 15-19. Die o.15A’s moes tevrede wees met ‘n 5-15 verloor. In naelbytwedstryde eindig die o.15B- en o.16B-spanne gelykop. Merensky se…

Plasies excell in Fast 5 Netball

Gepubliseer op
On Saturday 3 September, the Plasie Flaminke took part in the inaugural Limpopo Fast 5 netball championship. Fast 5 is a super fast game and differs completely from normal netball games. The biggest difference between netball and Fast 5 is the points scored when shooting goals, as well as the fact that there are only five players on court instead of seven. It took some getting used to, but with the help, hard work and dedication of their coach, Mrs. Ansie Combrink, the players excelled and they secured bronze medals during the championship. The team will travel to Gauteng on the weekend of 3 to 5 October to participate in…

Plasies stormloop Fransies

Gepubliseer op
Plasieland het op Saterdag, 21 Mei 2016, soos een man opgeruk na Phalaborwa vir die jaarlikse “Battle of the best” wintersportgeleentheid. Plakkate en baniere het luister verleen aan ‘n indrukwekkende Merensky-optog. Op die rugbyveld het Hoërskool Merensky koning gekraai en elke ligawedstryd gewen. Van die eerste afskop het elkeen van die vyf spanne met oorgawe hul wedstrydplan uitgevoer, en die vrugte gepluk. Die o.14-seuns het ‘n telling van 26-13 op die telbord gesit. Die o.15’s wen met 15-12. Die o.16’s oorheers met ‘n telling van 47-5, nadat die tweedespan die voorbeeld gestel het met ‘n telling van 48-12. In ‘n taai wedstryd triomfeer die Plasie-eerstespan met 8-6. Op die hokkieveld…

2016 Uitslae

Piet Potgieter (5 Maart 2016)

PUNTE:
o.14A - wen 10-9
o.14B - wen 15-9
o.15A - wen 13-11
o.15B - wen 15-1
o.16A - wen 36-6
o.16B - wen 10-6
2e - verloor 16-18
1e - wen 38-15