SPORT

SPORT KOÖRDINEERDER

Pieter van der Merwe
Mnr. Pieter van der Merwe

20 Merensky rugbyspelers by Bokkieweek

Gepubliseer op
Hoërskool Merensky het stem dik gemaak by die afgelope Noord-Transvaal Bokkieweek. Hierdie spesiale spele het plaasgevind op 4 tot 8 Julie te Kroonstad. 12 o.14-Merenskyspelers het vir die Verre-Noord- en Kavalierspanne gespeel: Ebertus Schnettler, Gerhardus Fourie, Duan Gubitz, Pieter Engelbrecht, Dawie van Heerden, WB Grobler, Jan Naudé, Wikus Swart, Rinus Jacobs, Duan Rossouw, Ruan van…
Kategorie(e): Rugby, Sport

Stefan joins Limpopo tennis team

Gepubliseer op
Stefan Pretorius from Merensky high School recently joined the u.18 Limpopo tennis team. He performed well in the Limpopo championships held in May this year, ending in the third place overall. Stefan will represent Limpopo in the SA championships taking place in April 2017.
Kategorie(e): Sport, Tennis

Merensky hockey girls to Limpopo finals

Gepubliseer op
On Thursday, 16 June three Plasie girls hockey teams played in the Limpopo semi-finals. The u.14 girls played against the team from Piet Potgieter High School. They won the game 1-0, the goal being scored by Zonica van Niekerk. Player of the match was Danielle Kasselman. This team will now play in the Limpopo finals…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Sport

Plasie-viermanskap skiet in die kol

Gepubliseer op
Vier skuts van Merensky Boogskietklub het die naweek van 18 Junie aan twee verskillende kampioenskappe deelgeneem. Benno Kotze (CMBU) het aan die Vaaldriehoek Binnenshuise Kampioenskappe te Kempton Park deelgeneem. Benno skiet n telling van 296/300 met 35 x’e. Met hierdie uitstekende telling behaal hy ‘n silwer medalje, asook sy tweede nasionale kwalifisering.  Benno benodig nog…
Kategorie(e): Boogskiet, Sport

Nog ‘n eerste vir Merensky

Gepubliseer op
Na maande se droom, beplanning en onvermoeide ywer is Plasieland se eie aanlyn radiostasie, Radio Merensky, uiteindelik op Dinsdag, 7 Junie 2016, van stapel gestuur. Verskeie rolspelers en hoofborge, naamlik mnr. George Lourens (versekeringsmakelaar) en Wimpie Knoetze van Letaba Wireless, het gesellig verkeer buite die nuwe studio. Omroepers, mnre. Magnus Steyn jnr. en Louis Fourie,…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Plasie opedag breek rekords

Gepubliseer op
‘n Rekordgetal voornemende Plasies en belangstellende ouers het op Vrydag, 10 Junie 2016, ‘n unieke opedag by Hoërskool Merensky bygewoon. Die tema van ‘n 80-jaar partytjie het gesorg vir ‘n vrolike, uitbundige atmosfeer. Perderuiters het gaste op die pawiljoen in Plasiestyl verwelkom, waarna man en muis die skoolsaal om feestelike partytjietafels volgepak het. ‘n Dinamiese…
Kategorie(e): Akademie, Kultuur, Sosiaal, Sport

Twee Plasie-rugbyspanne deur na Limpopo finaal

Gepubliseer op
Vyf uit vyf van Hoërskool Merensky se liga rugbyspanne het gekwalifiseer om op Saterdag, 11 Junie in die Limpopo semi-finale (en 2e-span finale) vir mediumskole te Louis Trichardt deel te neem. Uithaler rugby was aan die orde van die dag. Alhoewel die o.15- (12-22), o.16- (27-41) en 2e-(0-25) spanne in naelbyt wedstryde verloor het, het…
Kategorie(e): Rugby, Sport

Merensky Archery paints Eiland blue

Gepubliseer op
Merensky Archery club hosted the prestigious annual Bushveld & Limpopo Indoor Archery Championships at the popular Eiland AKTV Resort. Merensky Archery Club wishes to thank the staff and sponsors who contributed to the success of this event. 57 Participants competed in 4 shooting sessions. The Merensky Archery Club was well represented with 33 members. Once…
Kategorie(e): Boogskiet, Sport

Merensky 7’s player in USA

Gepubliseer op
Old Plasie, MJ Mulder, has been selected to represent the All Stars Invitational 7’s rugby side that will tour to Dallas, Texas (USA) from 3 to 10 July this year.  This is certainly a great opportunity and privilege for him and an honor for Merensky High School. The team will play in the Dallas Quins…
Kategorie(e): Rugby 7s, Sport

Nuwe tradisie op Plasieland

Gepubliseer op
Die afrigters van Hoërskool Merensky se eerste rugbyspan, mnre. Pieter van der Merwe en Clinton Gerber, het dit goedgedunk om ‘n nuwe tradisie by Plasierugby te begin. Elke speler wat al meer as 4 wedstryde vir die span uitgedraf het, ontvang voortaan ‘n spesiale “baggy” (hoedjie) wat eer aan sy prestasie verleen. Saam met die…
Kategorie(e): Rugby, Sport

Skitterprestasie vir Plasie-boogskuts

Gepubliseer op
Merensky se boogskietspanne het die naweek van 21 Mei aan die ABO Triple Crown skolekompetisie op Ngomo Lodge net buite Pretoria deelgeneem. Ten spyte van winderige omstandighede, het die eerstespan ‘n goue medalje verwerf vir hul pragvertoning. Die tweedespan het ‘n brons medalje ingepalm. Individuele sukses is behaal deur André van der Merwe met ‘n…
Kategorie(e): Boogskiet, Sport

Plasies stormloop Fransies

Gepubliseer op
Plasieland het op Saterdag, 21 Mei 2016, soos een man opgeruk na Phalaborwa vir die jaarlikse “Battle of the best” wintersportgeleentheid. Plakkate en baniere het luister verleen aan ‘n indrukwekkende Merensky-optog. Op die rugbyveld het Hoërskool Merensky koning gekraai en elke ligawedstryd gewen. Van die eerste afskop het elkeen van die vyf spanne met oorgawe…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Netbal, Rugby, Seunshokkie, Sokker, Sport

Plasie brainiacs hone their skills

Gepubliseer op
On Saturday, 14 May, Merensky High School hosted a chess training session. Ten of Merensky’s bright minds attended the session. Mr. Barrie Potgieter and his wife, Dorette, from Modimolle presented the workshop. They trained the students in dynamic chess moves and various strategies.
Kategorie(e): Skaak, Sport

Third LIMA cross country league challenge

Gepubliseer op
The third LIMA cross country league competition was held at Lebowakgomo on Saturday, 14 May. This meeting was hosted by Zebediela Progressive AC. Merensky High School’s Marlu McLean and Janco Coetzee achieved two bronze medals. PHOTO: Front:  Janco Coetzee and Johan Haynes. Second row: Jenelle de Jonge, Anri McLean and Joleen Spaumer. Third row: Marlu McLean, Francois…
Kategorie(e): Landloop, Sport

Blue meets red on hockey field

Gepubliseer op
Merensky High School’s girls and boys hockey teams met with teams from Ben Vorster High School for the 2016 league games on Wednesday, 11 May. For the Plasie u.14 girls team, this was the toughest challenge of the season. At the end the two teams tied the score, 1-1. The Plasie goal was scored by…
Kategorie(e): Dogtershokkie, Seunshokkie, Sport